Tag: aanlyn

Home aanlyn
Aanlyn skool-aansoeke loop oop – Kosmos 94.1
Post

Aanlyn skool-aansoeke loop oop – Kosmos 94.1

Aanlyn skool-aansoeke loop oop Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement sê hy het 59 510 aanlyn aansoeke vir grade 1 en 8 ontvang vir volgende jaar, met die huidige toelatingsvenster wat die halfpadmerk bereik het. Die departement het verlede jaar meer as 125 000 aansoeke ontvang. Die LUR, David Maynier, doen ‘n beroep op ouers wat nog hul...

Myne-, energie-ministerie se aanlyn lisensie-proses op hande
Post

Myne-, energie-ministerie se aanlyn lisensie-proses op hande

Myne-, energie-ministerie se aanlyn lisensie-proses op hande Die ministerie van myne en energie het die bekendstelling van sy innoverende aanlyn lisensie-aansoekportaal aangekondig, wat vir 4 April geskeduleer is. Hierdie mylpaal val saam met die implementering van die hersiene lisensie-aansoekrooster wat vroeër vanjaar ingestel is, wat daarop gemik is om die doeltreffendheid van die beoordeling en...

Kunsmatige intelligensie kan gebruik word om enige  foto’s van jou wat aanlyn is, te identifiseer.
Post

Kunsmatige intelligensie kan gebruik word om enige  foto’s van jou wat aanlyn is, te identifiseer.

Kunsmatige intelligensie kan gebruik word om enige  foto’s van jou wat aanlyn is, te identifiseer. Ten spyte van tegnologiese vooruitgang, sal daar altyd ‘n argument wees oor of ons meer inligting kry as wat ons eintlik nodig het. Dis soos die beeldsoek-webwerf PimEyes, wat kunsmatige intelligensie gebruik om enige  foto’s van jou wat aanlyn is,...

Universiteit van Pretoria skuif klasse tydelik aanlyn
Post

Universiteit van Pretoria skuif klasse tydelik aanlyn

Universiteit van Pretoria skuif klasse tydelik aanlyn Die Universiteit van Pretoria bied tans sommige van sy klasse by die Hatfield-kampus aanlyn aan weens voortslepende betogings en die onwettige versperring van ingange na die kampus. Werknemers het verlede week begin staak nadat onderhandelings oor salarisverhogings tussen die vakbond Nehawu en die universiteit ʼn dooiepunt bereik het....

Kommer oor aanlyn slenters in buurland
Post

Kommer oor aanlyn slenters in buurland

Kommer oor aanlyn slenters in buurland Die Finansiële Sektor-gedragsowerheid in die buurland het verbruikers gewaarsku oor bedrieglike beleggings-aanbiedings na ‘n toename in bedrog op sosiale media. Die hoof van die owerheid se Departement vir Verbruikers-opvoeding, Lyndwill Clarke, wys op die neiging waarin bedrieërs aanlyn platforms uitbuit om mense in te loop. Clarke bepleit openbare bewustheid...

Maak so as jy aanlyn sukkel om motorlisensies te hernu
Post

Maak so as jy aanlyn sukkel om motorlisensies te hernu

Maak so as jy aanlyn sukkel om motorlisensies te hernu Die Paaie-owerheid het in September verlede jaar sy aanlyn registrasie-dienste bekend gestel. Dit het motoriste landwyd in staat gestel om motor- en rybewyse aanlyn te bekom, in plaas van om in lang rye by Natis dienslokale te staan. Voertuigeienaars kla egter dat daar foute in...

Versigtig waar julle aanlyn koop: FNB Namibië
Post

Versigtig waar julle aanlyn koop: FNB Namibië

Versigtig waar julle aanlyn koop: FNB Namibië Die tendens van aanlyn inkope doen neem steeds toe, en FNB Namibië waarsku kliënte om versigtig te wees om te verhoed dat hulle slagoffers van kubermisdadigers word. Die publiek is verder deur FNB se risikobestuurder, Vernon Husselman, gemaan om nie aankope op twyfelagtige webwerwe te doen nie weens...

Sal aanlyn kieser-registrasie in Namibië werk?
Post

Sal aanlyn kieser-registrasie in Namibië werk?

Sal aanlyn kieser-registrasie in Namibië werk? Die afgelope naweek was die finale Kiesersregistrasienaweek in Suid-Afrika. Die Onafhanklike Verkiesingskommissie het ‘n nuwe aanlyn kiesersregistrasiestelsel genut wat tot die groot sukses bygedra het. Kosmos 94.1 Nuus het met Lifalaza Simataa, die woordvoerder van die Landless People’s Movement, gesels oor of ‘n aanlyn registrasiestelsel ideaal sou wees vir...

Rugby Wêreldbeker: Aanlyn boelie verskyn in hof
Post

Rugby Wêreldbeker: Aanlyn boelie verskyn in hof

Rugby Wêreldbeker: Aanlyn boelie verskyn in hof ‘n Persoon in Australië verskyn binnekort in die hof nadat Wêreld Rugby opgetree het nadat spelers en wedstrydbeamptes aanlyn mishandel is tydens verlede jaar se Wêreldbekertoernooi in Frankryk. Vervolgings is ook hangende in Suid-Afrika, Frankryk, Australië, Nieu-Seeland en Brittanje. Wêreldrugby het tydens die toernooi ʼn vennootskap aangegaan met...