Tag: aanlynstelsel

Home aanlynstelsel
MTC se aanlynstelsel vir registrasie is beskikbaar
Post

MTC se aanlynstelsel vir registrasie is beskikbaar

MTC se aanlynstelsel vir registrasie is beskikbaar Die aanlynstelsel vir MTC-kliënte om hulle SIM-kaarte te registreer is beskikbaar. Die stelsel is nou en dan oorlaai en dan is toegang nie moontlik nie maar, die maatskappy vra sy kliënte om geduldig te wees. Die sperdatum van 31 Desember vir registrasie sal nie uitgestel word nie. Die...

Minder as helfte van beskikbare vakatures met aanlynstelsel gevul – Kosmos 94.1
Post

Minder as helfte van beskikbare vakatures met aanlynstelsel gevul – Kosmos 94.1

Minder as helfte van beskikbare vakatures met aanlynstelsel gevul Plaaslike berigte lui dat net meer as 17 000 werksoekers op die aanlynstelsel van die arbeidsministerie geregistreer is. Volgens die syfers is 65 persent van die werksoekers jongmense tussen die ouderdom van 15 en 34. Van die totaal is daar amper 16 000 wat werkloos is terwyl net meer as 1 000...

Kommer oor SAID se aanlynstelsel soos belastingseisoen begin – Kosmos 94.1
Post

Kommer oor SAID se aanlynstelsel soos belastingseisoen begin – Kosmos 94.1

Kommer oor SAID se aanlynstelsel soos belastingseisoen begin Die 2023-belastingseisoen skop vandag in Suid-Afrika af en kommer sowel as vrae het ontstaan oor die huidige stelsel wat die Suid-Afrikaanse Inkomstediens gebruik. Sommige belastingbetalers is ontevrede met die outomatiese aanslag, wat tydens die Covid-19-pandemie ingestel is. ‘n Belastingkenner, André Bothma, sê die verwarring is hoofsaaklik rondom...