Nudo eis dat Hage om verskoning vra oor volksmoord aanmerking Kritiek teenoor president Hage Geingob se aanmerkings oor die volksmoord, duur voort. Hy het in New York gesê apartheid was baie erger. Dit het selfs gelei tot betogings buite die VN se hoofkwartiere. Nou sê Nudo dat hy eis dat Geingob om verskoning vra. Die...
November 1, 2024