Tag: Aanpassings

Home Aanpassings
CMA-betalings: Lesotho maak sy aanpassings
Post

CMA-betalings: Lesotho maak sy aanpassings

CMA-betalings: Lesotho maak sy aanpassings Die Sentrale Bank van Lesotho het aanpassings aangekondig aan oorgrens-elektroniese fonds-oordragbetalings. Die direkteur van Betalings en Beslegtings, Mothetsi Sekoati, sê die reguleerders van die Algemene Monetêre Gebied sal die prosessering stopsit van elektroniese betalings en insamelings in die gebied. Hy voeg egter by, die Basotho, Botswana, Eswatini en Namibië algemene...

Amupanda moet in Maart aanpassings aan rooilyn-eis indien
Post

Amupanda moet in Maart aanpassings aan rooilyn-eis indien

Amupanda moet in Maart aanpassings aan rooilyn-eis indien Met opposisie vir die aanpassing van sy rooilynsaak, het Job Amupanda uitdagings in die hoërhof beleef met al vyf respondente wat dit teenstaan. Hy wil aanpassings aan sy oorspronklike eis, om die veterinêre kordonheining te verwyder omdat dit diskrimineer, maak alhoewel dit nog nie bekend is presies...

Beslagleggings: Reaksie op aanpassings aan wet
Post

Beslagleggings: Reaksie op aanpassings aan wet

Beslagleggings: Reaksie op aanpassings aan wet Reaksie word ontvang op die aanpassings aan die Landdroshof Wet wat reeds op 21 Desember in die staatskoerant gepubliseer is. Die belangrikste wysiging is dat eiendom wat verkoop word om skuld te delg, teen markwaarde verkoop moet word. Die wet maak ook voorsiening vir laerhowe om kwessies tot en...

Sunak sal aanpassings aan Rwanda-plan maak
Post

Sunak sal aanpassings aan Rwanda-plan maak

Sunak sal aanpassings aan Rwanda-plan maak Die Verenigde Koninkryk se eerste minister, Rishi Sunak, sê hy sal nuwe noodwetgewing instel om te bevestig dat Rwanda ʼn veilige land vir asielsoekers is. Dit volg nadat die hooggeregshof die regering se planne verwerp het om mense wat asiel soek na Rwanda te deporteer. Volgens die hof loop asielsoekers gevaar...

Venaani is niks beïndruk met aanpassings aan Kieswet nie
Post

Venaani is niks beïndruk met aanpassings aan Kieswet nie

Venaani is niks beïndruk met aanpassings aan Kieswet nie Presidente in Afrika het te veel mag, volgens die PDM-leier McHenry Venaani, wat in die Nasionale Vergadering gereageer het op die wysiging van Artikel 5 van die Kieswet, wat deur stedelike en landelike ontwikkeling-minister Erastus Uutoni ter tafel gelê is. Volgens Venaani behoort die president nie...

Nekundi soek meer as een primêre woning vir reël 108 aanpassings
Post

Nekundi soek meer as een primêre woning vir reël 108 aanpassings

Nekundi soek meer as een primêre woning vir reël 108 aanpassings Veikko Nekundi die adjunk vervoer-minister, sê die definisie vir primêre woning moet aangepas word. Sy aanmerkings in die Nasionale Vergadering kom tydens die bespreking oor die aanpassing van wetgewing in verband met reël 108 beslagleggings. Dit is nie duidelik presies watter tweede woning hy...

Haas julle met aanpassings aan kieswet
Post

Haas julle met aanpassings aan kieswet

Haas julle met aanpassings aan kieswet Die sekretaris-generaal van die Nudo-party Joseph Kauandenge het in die Nasionale Vergadering gemaan dat aanpassings aan die kieswet bespoedig moet word. Hy het melding gemaak van die bykomende registrasie van kiesers, waaraan aanpassings gemaak is, sowel as die bepaling dat kiesers met net hulle ID-dokumente kan registreer. Hy verwelkom...

Nienaber maak 13 aanpassings aan Bokspan vir Ierland
Post

Nienaber maak 13 aanpassings aan Bokspan vir Ierland

Nienaber maak 13 aanpassings aan Bokspan vir Ierland Die Springbok-afrigter, Jacques Nienaber, het 13 veranderings aangebring aan die groep van 23 vir hul belangrike Wêreldbeker-kragmeting Saterdag teen Ierland in Parys. Spelers soos kaptein Siya Kolisi, Pieter-Steph du Toit, Faf de Klerk, Cheslin Kolbe, Damian de Allende en Manie Libbok keer almal terug na die beginspan. Die slot Eben Etzebeth is ook terug na die skouerbesering wat hom teen Skotland...

Aanpassings in wetgewing oor streeksrade word bespreek – Kosmos 94.1
Post

Aanpassings in wetgewing oor streeksrade word bespreek – Kosmos 94.1

Aanpassings in wetgewing oor streeksrade word bespreek Die Namibiese ministerie van stedelike ontwikkeling is tans besig om sy wetgewing in verband met streeksrade aan te pas. Die doeltreffendheid van streeksrade is die afgelope tyd in die nuus met kapasiteitstekorte en ander uitdagings wat ontwikkeling in streke belemmer. Daar is ook kommer oor politieke inmenging. Minister...