Skande dat bure se arm kinders by ons s’n aansluit Die uiters jong Angolese kinders wat in hulle tradisionele drag houtlepels op die hoofstad se strate verkoop, is terug. Dit kom nadat die prokureur Kadhila Amoomo die kwessie uitgelig het, en die kinders toe vir ‘n ruk verdwyn het. Die internasionale betrekkinge-ministerie het die saak...
Tag: aansluit
Nicaragua wil by SA aansluit in hofsaak teen Israel
Nicaragua wil by SA aansluit in hofsaak teen Israel Nicaragua wil hê Israel moet aanspreeklik gehou word vir sy optrede in Gaza, en formeel gevra om ingesluit te word by Suid-Afrika se volksmoord-saak teen die land voor die Internasionale Geregshof. Dié Sentraal-Amerikaanse land is die eerste ooit wat aansoek doen om by so ‘n saak...
Wat presies in SPYL se mandaat as hy nie by optogte kan aansluit nie?
Wat presies in SPYL se mandaat as hy nie by optogte kan aansluit nie? Die Swapo-jeugliga het hom oopgestel vir kritiek toe Ephraim Nekongo, sekretaris van die liga, gesê het hulle kon nie deelneem aan ‘n optog teen jeugwerkloosheid op Onafhanlikheidsdag nie. Dit is omdat hulle die regering is en hulle kan nie teen hulself...
‘Meer lede van ANC sal by EFF aansluit’
‘Meer lede van ANC sal by EFF aansluit’ Die voormalige ANC Jeugliga-leier, Magasela Mzobe, sê talle ANC-lede gaan voor volgende jaar se nasionale en provinsiale verkiesing by die EFF aansluit. Mzobe het sy skuif van die ANC na die EFF op ‘n EFF-potgooi bespreek. Hy het sy bedanking vroeër die maand op sosiale media aangekondig...
Kaapstad wil by globale natuurbewaring-liggaam aansluit
Kaapstad wil by globale natuurbewaring-liggaam aansluit Die Stad Kaapstad se raad het ‘n voorstel goedgekeur dat die metro ‘n lid van die Internasionale Unie vir Natuurbewaring moet word. Die stad sê hierdie goedkeuring is die eerste stap om amptelik aansoek te doen vir lidmaatskap. Die burgemeesterskomiteelid vir Ruimtelike Beplanning en Omgewing, Eddie Andrews, sê die...
Rusland wil weer by Menseregteraad aansluit
Rusland wil weer by Menseregteraad aansluit Russiese diplomate probeer volgens berigte dat die land weer vir ʼn driejaar-termyn tot die Verenigde Nasies se Menseregteraad verkies word. Moskou is in April verlede jaar ná sy inval in Oekraïne uit die raad geskors. Rusland sal volgende maand in die verkiesing met Albanië en Bulgarye meeding vir die...
Wenkbroue lig oor Switsersland by Sky Shield wil aansluit – Kosmos 94.1
Wenkbroue lig oor Switsersland by Sky Shield wil aansluit Switserland het ‘n verklaring van voorneme onderteken om by die Europese Lugverdediging-stelsel, Sky Shield, aan te sluit. Switserland het vroeër al plek-plek met die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie saamgewerk vir vrede, onder meer in Kosovo waar hy ‘n bataljon as deel van die vredesmag gehad het. Hy het...