Tag: Aansoeke

Home Aansoeke
NASA se aansoeke vir nuwe ruimtevaarders is nou oop.
Post

NASA se aansoeke vir nuwe ruimtevaarders is nou oop.

NASA se aansoeke vir nuwe ruimtevaarders is nou oop. Potensiële ruimtevaarders het minder as ‘n maand om hul aansoek by die Amerikaanse ruimte-agentskap in te dien, wat waarsku dat ‘gereelde reis een van die vereistes is’. Nuwe ruimtevaarders sal opleiding en ‘n evalueringstydperk van twee jaar moet ondergaan asook ‘n reeks fisiese vereistes moet slaag....

Mosiehof hanteer 116 verstekvonnis aansoeke
Post

Mosiehof hanteer 116 verstekvonnis aansoeke

Mosiehof hanteer 116 verstekvonnis aansoeke Die twee sessies van die mosiehof het vanoggend 116 aansoeke vir verstekvonnisse hanteer met 19 op die reël 108 rol. Regters Hannelie Prinsloo en Beatrix de Jager het die sessies hanteer. Kommersiële banke het 55 van die aansoeke gebring. Hulle eis 34 onbetaalde eiendomme terug met ‘n uitstaande waarde van...

Gauteng-ouers doen 5 700 laat aansoeke vir skole
Post

Gauteng-ouers doen 5 700 laat aansoeke vir skole

Gauteng-ouers doen 5 700 laat aansoeke vir skole Die Gautengse Departement van Onderwys sê die 2024 aanlyn toelatingstelsel het meer as 5 700 laat aansoeke vir graad een en agt ontvang. Dit sluit 2 656 vir graad een en net meer as 3 000 vir graad agt in. Hierdie aansoekers is onmiddellik by skole met...

Mosiehof: Banke bring 37 aansoeke die week
Post

Mosiehof: Banke bring 37 aansoeke die week

Mosiehof: Banke bring 37 aansoeke die week Daar was vanoggend ‘n totaal van 89 aansoeke om verstekvonnisse waarvan 12 op die reël 108 rol was. Banke het 37 van die aansoeke gebring met regters Claudia Claassen en George Coleman wat die mosiehof sessies hanteer het. Die banke eis 20 eiendomme met uitstaande skuld van 24,4...

Grond beskikbaar, ministerie vra aansoeke
Post

Grond beskikbaar, ministerie vra aansoeke

Grond beskikbaar, ministerie vra aansoeke Die landbou-ministerie sê daar is nuwe boerdery-eenhede beskikbaar vir toekenning in die Karibib-distrik in die Erongo-streek, en in die Kalkfeld-distrik in die Otjozondjupa-streek. Die sperdatum vir aansoeke is die 15de Desember. Die goedgekeurde toekenningsplanne ten opsigte van die boerdery-eenhede is gedurende kantoorure by die ministerie se kantore vir publieke insae...

Sperdatum vir aansoeke vir inlywingskole uitgestel in Gauteng
Post

Sperdatum vir aansoeke vir inlywingskole uitgestel in Gauteng

Sperdatum vir aansoeke vir inlywingskole uitgestel in Gauteng Die Gautengse wetgewer se Inlywings-koördineringskomitee het besluit om die sluitingsdatum vir aansoeke vir inlywingskole tot volgende Vrydag uit te stel. Die hoofde van skole en inlywings-forums moet ‘n behoorlik voltooide en getekende aansoekvorm indien en alle bykomende inligting wat aangevra word, moet ten volle verstrek word. Die...

Mosiehof: Banke bring 44 uit 99 aansoeke vir verstekvonnisse
Post

Mosiehof: Banke bring 44 uit 99 aansoeke vir verstekvonnisse

Mosiehof: Banke bring 44 uit 99 aansoeke vir verstekvonnisse Kommersiële banke het 44 aansoeke om verstekvonnisse, uit ‘n totaal van 99, vanoggend in die mosiehof gebring. Daar was ook 16 reël 108 aansoeke op die rol wat deur regters Collins Parker en Eileen Rakow hanteer is. Banke eis 18 eiendomme met uitstaande skuld van 26,6...

Taxi operateurs moet aansoeke vir verhogings by vakbonde indien
Post

Taxi operateurs moet aansoeke vir verhogings by vakbonde indien

Taxi operateurs moet aansoeke vir verhogings by vakbonde indien Die president van die Namibiese Vervoer- en Taxi-unie, Werner Januarie, doen ‘n beroep op sy lede en taxi operateurs om aansoeke by hom in te dien vir ‘n verhoging in die taxi-tarief. Dit kom na die verhoging in die brandstofprys die week. Januarie sê hulle het...

Eerste aansoeke vir GMO-mielie-invoere – Kosmos 94.1
Post

Eerste aansoeke vir GMO-mielie-invoere – Kosmos 94.1

Eerste aansoeke vir GMO-mielie-invoere Kaap Agri het te kenne gegee dat hy aansoek sal doen by die Namibiese Bioveiligheidsraad om geneties-aangepaste mielies in te voer. Namibiese produsente word nie toegelaat om geneties aangepaste mielies aan te plant nie as gevolg van EU-uitvoere en verder, geen verwerkte mielies of koring mag na Namibië ingevoer word nie...