Mosiehof: 126 aansoeke, banke soek 40 eiendomme, 25 lenings Daar was 126 aansoek om verstekvonnisse in die mosiehof vanoggend waarvan tien reël 108 aansoeke was. Regters Eileen Rakow en Herman Oosthuizen het die sessies hanteer. Kommersiële banke het 67 aansoeke gebring. Die banke eis 40 eiendomme op met uitstaande skuld van 20,6 miljoen Namibiese dollar. Daar is 25...
Tag: Aansoeke
Banke bring 60 aansoeke om verstekvonnisse – Kosmos 94.1
Banke bring 60 aansoeke om verstekvonnisse Kommersiële banke het 60 aansoeke om verstekvonnisse vanoggend in die mosiehof gebring. Regters Hannelie Prinsloo en Claudia Claasen het altesaam 95 aansoeke hanteer. Daar was 14 reël 108-aansoeke op die rol. Daar is 29 eiendomslenings ter waarde van 27,382 miljoen Namibiese dollar wat nou betaalbaar is, met 30 lenings...
Landbou het 14 eenhede vir hervestiging, vra nou aansoeke – Kosmos 94.1
Landbou het 14 eenhede vir hervestiging, vra nou aansoeke Die ministerie van Landbou het advertensies geplaas vir boerdery-eenhede wat beskikbaar is vir hervestiging. Die sperdatum om die aansoek in te dien is 14 Augustus. Daar is ses boerdery-eenhede beskikbaar in die streke van Erongo, Karas en Kunene. Die ministerie het ook ‘n tender-uitnodiging gerig vir...
Aansoeke vir sensusposte weer uitgestel, tot 5 Julie – Kosmos 94.1
Aansoeke vir sensusposte weer uitgestel, tot 5 Julie Die sperdatum vir aansoeke vir vakante poste tydens die opkomende sensus, is weer uitgestel, die keer tot 5 Julie. Die aanvanklike datum was 30 Junie en dit is tot 3 Julie uitgestel maar nou het die Namibiese Statistieke-agentskap dit tot volgende week Woensdag, om middernag, uitgestel. Die...
Aansoeke vir openbare vervoerpermitte sluit Vrydag – Kosmos 94.1
Aansoeke vir openbare vervoerpermitte sluit Vrydag Houers van openbare vervoerpermitte het tot Vrydag om hul huidige permitte op die aanlynstels van die Paaie-owerheid te hernu. Volgens die jongste regulasies word die permitte alleenlik uitgereik as die aansoeker kan bewys hy besit die voertuig en voortaan sal hulle net geldig wees vir twee jaar. Verder word...