Aansoekperiode vir drie groenskemas verleng Die Namibiese landbouministerie nooi belangstellendes weer uit om aansoek te doen vir voor-kwalifikasie vir die huur van drie groenskemas, naamlik die Zone- Katima Liselo- en Tandjeskoppe-besproeiingsprojekte. Dit is gegrond op die model van konstruksie, bedryf en latere oordrag van die groenskemas. Aansoeke is met ‘n maand verleng tot 31 Augustus....
December 16, 2024