EU sal aanspreeklikheid vir Navalny verseker Die Europese Unie se hoof van Buitelandse Beleid, Josep Borrell, het belowe dat die Russiese president, Vladimir Putin, aanspreeklik gehou sal word vir die dood van Alexei Navalny. Die 47-jarige was een van Rusland se belangrikste opposisiefigure en is in ‘n Arktiese tronkkolonie dood waar hy ‘n termyn van...
Tag: aanspreeklikheid
Massabehuising: Waar’s die regering se aanspreeklikheid?
Massabehuising: Waar’s die regering se aanspreeklikheid? ‘n Herrie het losgebars oor die gebrek aan behuising in die hoofstad. Die aktivis Michael Amushelelo dreig dat daklose mense by ‘n onklaar ontwikkeling in Otjomuise Uitbreiding 10 gaan intrek. Die infrastruktuur vorm deel van die mislukte massabehuising-program van voormalige president Hifikepunye Pohamba. Kosmos 94.1 Nuus het met politieke...
Kiesers moet stem vir aanspreeklikheid
Kiesers moet stem vir aanspreeklikheid Die direkteur van Accountability Now in die buurland, Paul Hoffman, sê die komende verkiesing is ‘n geleentheid om aanspreeklikheid van die regering te eis en ‘n kans om diegene te vervang wat swak regeer het. Altesaam 350 politieke partye het vir die verkiesing geregistreer. Hoffman sê Suid-Afrikaners sal hul kruisies...
Aanspreeklikheid vir watervermorsing moet ingestel word
Aanspreeklikheid vir watervermorsing moet ingestel word Water Chamber in Suid-Afrika se uitvoerende hoof, Benoit le Roy, sê aanspreeklikheidsmaatreëls word vereis om watervermorsing te beperk. Dit het deel gevorm van besprekings op die Waterdienste-owerheidsberaad. Die twee-dae-lange beraad het op bevindinge gefokus van verlede maand se Blou- en Geen Druppel-verslae, wat ‘n afname aandui in drinkwatergehalte en...
DA vra aanspreeklikheid, deursigtigheid – Kosmos 94.1
DA vra aanspreeklikheid, deursigtigheid Die DA het diepe kommer uitgespreek in die buurland oor die skielike bedanking van die uitvoerende hoof van die Staat se Inligtingstegnologie-agentskap, Bongani Mabaso, oor aansienlike onbestendigheid. Van die omstredenheid sluit in die afdanking van ses raadslede, na bewering oor ‘n meningsverskil rondom Mabaso se vergoedingsverhoging. Dit het gelei tot ‘n...
Outa kry EU-befondsing om aanspreeklikheid te bevorder
Outa kry EU-befondsing om aanspreeklikheid te bevorder Die Organisasie teen Belastingmisbruik in die buurland het meer as 13 miljoen Suid-Afrikaanse rand se befondsing van die Europese Unie se program vir die bevordering van aanspreeklikheid verkry. Hierdie samewerkings-program wil deursigtigheid verbeter, korrupsie bekamp en aanspreeklikheid binne parlementêre verrigtinge versterk. Outa, in samewerking met die Parlementêre Moniteringsgroep...