Judges Matter verwelkom Dire Tladi se aanstelling by Internasionale Geregshof Judges Matter is baie ingenome met die aanstelling van Dire Tladi as die eerste permanente regter uit Suid-Afrika by die Internasionale Geregshof. Die navorsings- en voorspraakbeampte van Judges Matter, Mbekezeli Benjamin, is baie trots op Tladi se aanstelling en wys op die belangrikheid daarvan vir...
Tag: aanstelling
Aanstelling van nuwe AmaZulu-eerste minister bring hoop
Aanstelling van nuwe AmaZulu-eerste minister bring hoop ‘n Lektor in Geskiedenisstudies aan die Universiteit van KwaZulu-Natal, Kuthula Thwala, sê die aanstelling van Thulasizwe Buthelezi as die AmaZulu-eerste minister bring nuwe hoop vir die Koninklike Huis. Koning MisuZulu kaZwelithini het die aanstelling aangekondig by die herdenking van die Slag van Isandlwana. Hy neem die leisels oor...
Sunak se aanstelling van Cameron lok kritiek uit
Sunak se aanstelling van Cameron lok kritiek uit Die Britse eerste minister Rishi Sunak se besluit om David Cameron in ‘n kabinetskommeling as minister van Buitelandse Sake aan te stel is gekritiseer. Die voormalige eerste minister vervang James Cleverly, wat die nuwe minister van Binnelandse Sake word ná die afdanking van Suella Braverman. Die Arbeidersparty...
Motsoaledi loop sperdatum van belangrik aanstelling mis
Motsoaledi loop sperdatum van belangrik aanstelling mis Die Defend our Democracy-beweging om Suid-Afrika doen ‘n beroep op die minister van binnelandse sake, Aaron Motsoaledi, om te verduidelik hoekom hy nie die spertyd gehaal het vir die aanstelling van ‘n Verkiesingshervormings-konsultasiepaneel nie. Dit moes teen die 19de Oktober gedoen gewees het. ‘n Aktivis van Defend Our...
Aanstelling van Telkom-hoof moet teruggetrek word
Aanstelling van Telkom-hoof moet teruggetrek word Die DA sê die minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologie, Mondli Gungubele, moet onmiddellik die aanstelling van Nonkululeko Dlamini as Telkom se nuwe finansiële hoof terugtrek. Die party sê Dlamini se aanstelling is verstommend ná die gemors wat sy en Transnet se gewese hoof, Portia Derby, by die instelling gelaat het....
DA beweer kaderontplooiingskomitee vertraag aanstelling van Eskom-hoof
DA beweer kaderontplooiingskomitee vertraag aanstelling van Eskom-hoof Die DA beskuldig die minister van openbare ondernemings, Pravin Gordhan, van uitstel met die aanstelling van ‘n nuwe uitvoerende hoof by Eskom. Die party beweer die ANC se kaderontplooiingskomitee beïnvloed dalk die proses, gegewe berigte van Gordhan wat na bewering die Eskom-raad opdrag gegee het om die aanstelling...
Paragon Aviation, ‘n maand na aanstelling, uiteindelik deur EU gesertifiseer
Paragon Aviation, ‘n maand na aanstelling, uiteindelik deur EU gesertifiseer Paragon Aviation het uiteindelik sy RA 3-sertifisering van die Europese Unie bekom wat hom toelaat om alle grondhanteringsdienste vir Europese rederye te hanteer. Dit meer as ‘n maand nadat hy aangewys is as die vrag- en grondhanteerder by die Hosea Kutako Internasionale Lughawe. Die aanstelling...