Kaderontplooiing beheer senior aanstellings in SA staatsinstellings Die DA se nasionale woordvoerder vir Staatsdiens en Administrasie, Leon Schreiber, het die uitwerking van die ANC se kaderontplooiingsbeleid onthul. Dit sluit in, die ANC beheer die vraag- en aanbod kant van senior administratiewe rolle in verskeie rade, staatsondernemings en onafhanklike staatsinstellings. Die dokument, van 1 300 bladsye,...
Tag: aanstellings
GOOD sê Winde fouteer met sy aanstellings
GOOD sê Winde fouteer met sy aanstellings Die GOOD Party sê hy is teleurgesteld dat die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, voortgaan om die aanstelling van verdagte amptenare en kontrakteurs te verdedig, terwyl hy die stadige pas van strafregtelike vervolging blameer. Carlos Mesquita van GOOD verwys onder meer na die jongste aanstelling van Marissa Moore, in die premier...
Hofbeslissing oor onregmatige aanstellings verwelkom
Hofbeslissing oor onregmatige aanstellings verwelkom Die buurland se minister van Menslike Nedersettings, Mmamoloko Kubayi, het die Arbeidshof se uitspraak verwelkom dat die departement se adjunk-direkteur-generaal vir Korporatiewe Dienste, Nelly Letsholonyane, nege amptenare onregmatig en onwettig aangestel het. Sy het nie die werwingsprosesse volgens die Staatsdienswet gevolg nie. Die ministerie se woordvoerder, Hlengiwe Nhlabathi-Mokota, sê die...