Minister betreur aantal jong mense wat in motorongelukke sterf Die buurland se vervoer-minister, Sindisiwe Chikunga, betreur ‘n kommerwekkende aantal relatief jong mense tussen 25 en 44 wat tydens die feesseisoen in motorongelukke gesterf het. Sy het die feestyd-syfers vir 2023/24 op ‘n nuuskonferensie in Gauteng bekend gemaak. Sterfgevalle het met 25 afgeneem van 1 452...
Tag: Aantal
Onvoldoende aantal onderwysers bekommer vakbond
Onvoldoende aantal onderwysers bekommer vakbond Die Suid-Afrikaanse Demokratiese Onderwysersvakbond spreek hul toenemende kommer uit oor die onvoldoende aantal onderwysers in skole. Die hoofsekretaris, Mugwena Maluleke, lig die voortdurende wanbalans in die leerder-tot-onderwyser-verhouding uit, wat lei tot oorbesette klaskamers. Hy beklemtoon die noodsaaklikheid vir die nasionale en provinsiale Tesourie om onderwys voorop te stel as ‘n...
Groot aantal diere dood in Simonstad-brand
Groot aantal diere dood in Simonstad-brand Talle diere is dood en verjaag in die veldbrand wat Dinsdag op Simonstad in Kaapstad se berghange uitgebreek en later na Glencairn versprei het. Die brand is nou geblus. Terwyl meer as negentig huishoudings uit die gebied ontruim is, het die Kaap die Goeie Hoop Dierebeskermingsvereniging hard gesoek na...
Aantal residensiële bouplanne daal – Kosmos 94.1
Aantal residensiële bouplanne daal Stad Windhoek het 35 residensiële bouplanne is in September goedgekeur ter waarde van 61,4 miljoen Namibiese dollar. Dit oorskry die 42,1 miljoen dollar maandelikse gemiddelde waarde van goedkeurings. IJG Securities sê die 12-maande kumulatiewe aantal en waarde van residensiële goedkeurings het aan die einde van September op 441 eenhede teen 513,8...