Tag: aantygings

Home aantygings
Uutoni is op pad na Gobabis na korrupsie aantygings
Post

Uutoni is op pad na Gobabis na korrupsie aantygings

Uutoni is op pad na Gobabis na korrupsie aantygings Twee lede van Gobabis se bestuurskomitee het eksklusief met Kosmos 94.1 gepraat oor beweerde wanbestuur. Voorsitter Isaak de Beer en raadslid Elvire Theron sê onder meer die komitee het ‘n 4 persent salarisverhoging vir personeel van die hand gewys oor skuld wat die munisipaliteit moet betaal,...

Lelike aantygings teen Israel se weermag
Post

Lelike aantygings teen Israel se weermag

Lelike aantygings teen Israel se weermag Die Israeliese weermag se bombardemente van Gaza het ‘n voorheen onbekende KI-aangedrewe databasis, genaamd Lavender, gebruik wat 37 000 potensiële teikens geïdentifiseer het op grond van hul oënskynlike skakels met Hamas. Dit is volgens ses Israeliese intelligensiebronne wat by die oorlog betrokke was. Hulle beweer dat Israeliese militêre amptenare...

Gobabis se bestuurskomitee maak aantygings van wanbestuur
Post

Gobabis se bestuurskomitee maak aantygings van wanbestuur

Gobabis se bestuurskomitee maak aantygings van wanbestuur Twee lede van Gobabis se bestuurskomitee maak aantygings van wanbestuur. Voorsitter Isaak de Beer en raadslid Elvire Theron sê die komitee het ‘n 4 persent salarisverhoging vir personeel van die hand gewys maar die uitvoerende beampte Sophia Eises wil dit implementeer. Theron sê dit sal die munisipaliteit 5,5...

Nuwe aantygings teen FIA-baas – Kosmos 94.1
Post

Nuwe aantygings teen FIA-baas – Kosmos 94.1

Nuwe aantygings teen FIA-baas Formule 1 se beheerliggaampresident, Mohammed Ben Sulayem, staar nuwe aantygings in die gesig. Hy word nou daarvan beskuldig dat hy amptenare aangesê het om nie die Las Vegas-baan vir die wedren verlede jaar te sertifiseer nie. Na wat verneem word, is die eis van dieselfde fluitjieblaser afkomstig, wat die FIA-president daarvan...

Energie-ministerie weerlê aantygings van korrupsie
Post

Energie-ministerie weerlê aantygings van korrupsie

Energie-ministerie weerlê aantygings van korrupsie Die myne en energie-ministerie verseker Namibiërs dat hy nie korrupsie in enige vorm duld nie, en weerlê aantygings in ‘n brief wat op sosiale media die rondtes doen van flagrante korrupsie in sy petroleum direktoraat. Die brief verwys spesifiek na die aanstelling van die direktoraat se direkteur, Maggy Shino, en...

Opnames en aantygings moenie NSFAS ontspoor nie – aktivis
Post

Opnames en aantygings moenie NSFAS ontspoor nie – aktivis

Opnames en aantygings moenie NSFAS ontspoor nie – aktivis Die Suid-Afrikaanse onderwysaktivis Hendrick Makaneta sê die Nasionale Finansiële Hulpskema moenie ontspoor oor die Organisasie teen Belastingmisbruik se bewerings nie. Daar word beweer dat diensverskaffers wat tenders van multimiljoen Suid-Afrikaanse rand ontvang het om die skema se omstrede nuwe regstreekse betalingstelsel te administreer, gunslone betaal het...

Blade verwerp aantygings oor studentegeld
Post

Blade verwerp aantygings oor studentegeld

Blade verwerp aantygings oor studentegeld Die Suid-Afrikaanse minister van Hoër Onderwys, Blade Nzimande, het, wat hy noem, kwaadwillige bewerings in uitgelekte opnames wat deur die Organisasie teen Belastingmisbruik geopenbaar is, verwerp. Nzimande het die publiek verder verseker hy het nog nooit enige geld van die departement se instellings gebruik om die Suid-Afrikaanse Kommunistaprty te befonds...

Fishrot-regter staan bankvas teen aantygings, beskuldigings
Post

Fishrot-regter staan bankvas teen aantygings, beskuldigings

Fishrot-regter staan bankvas teen aantygings, beskuldigings Ten spyte van verskeie besware en klagtes deur die beskuldigdes, sal die Fishrot-verhoor volgende week Woensdag voortduur. Vir die beskuldigdes sonder regsverteenwoordiging – Sacky Shanghala, Ricardo Gustavo, Pius Mwatelulo en James Hatuikulipi – het regter Moses Chinhengo ‘n onskuldige pleit ingedien. Mbanga Siyomunji, regsman vir Tamson Hatuikulipi en Nigel...

Aantygings teen Sophia Shaningwa deur komitee ondersoek
Post

Aantygings teen Sophia Shaningwa deur komitee ondersoek

Aantygings teen Sophia Shaningwa deur komitee ondersoek Die herrie is los in Swapo. Volgens wat berig word het die party se sekretaris vir ekonomiese aangeleenthede Bernadette Jagger, die partylid Pedro Mwenyo gedaag om voor ‘n ondersoek-komitee te verskyn. Mwenyo het blykbaar gesê dat die party se sekretaris-generaal Sophia Shaningwa het 2,5 miljoen Namibiese dollar by...

Amupanda druk oor aantygings van skuld aan meester
Post

Amupanda druk oor aantygings van skuld aan meester

Amupanda druk oor aantygings van skuld aan meester Kadhila Amoomo, regsman van die leier van die Affirmative Repositioning-beweging Job Amupanda, het ‘n brief aan Namfisa geskryf in verband met die nagenoeg 100 miljoen Namibiese dollar wat blykbaar deur verskeringsmaatskappye en pensioenfondse aan die meester van die hoërhof geskuld word. Amupanda het vroeër die maand die aantyging gemaak en Namfisa daarvan beskuldig dat hy nie die wet, wat geldig...