Tag: aanvalle

Home aanvalle
Aanvalle deur Joodse setlaars moet staak – VN
Post

Aanvalle deur Joodse setlaars moet staak – VN

Aanvalle deur Joodse setlaars moet staak – VN Die Verenigde Nasies het ernstige kommer oor toenemende geweld in die Wesoewer uitgespreek en eis dat Israeliese veiligheidsmagte onmiddellik ophou om setlaarsaanvalle op Palestyne in die besette gebied te ondersteun. Die verklaring van die VN se menseregtekantoor is uitgereik ure nadat twee Palestynse mans deur Israeliese setlaars...

Aanvalle duur voort op Rafah
Post

Aanvalle duur voort op Rafah

Aanvalle duur voort op Rafah Israel se weermag het nuwe lugaanvalle in Gaza uitgevoer en twee hospitale Maandag beleër, ondanks ‘n toenemende internasionale konsensus vir ‘n wapenstilstand veral omdat die noordelike dele van die strook hongersnood ervaar. Rafah, die laaste toevlugsoord vir ongeveer die helfte van Gaza se 2,3 miljoen bevolking nadat baie mense opgedaag...

Rusland voer honderde aanvalle in Oekraïne uit
Post

Rusland voer honderde aanvalle in Oekraïne uit

Rusland voer honderde aanvalle in Oekraïne uit Die president van Oekraïne, Volodymyr Zelensky, sê Rusland het dié maand 130 missiele, meer as 320 Shahed-aanvalshommeltuie en byna 900 geleide bomme in Kiëf lanseer. Dit volg nadat beide lande hul lugaanvalle verskerp het. Moskou se troepe vorder op die voorste linie en Oekraïne het tans ‘n tekort...

Aanvalle, moorde op SA spaza-winkeleienaars wek kommer
Post

Aanvalle, moorde op SA spaza-winkeleienaars wek kommer

Aanvalle, moorde op SA spaza-winkeleienaars wek kommer Die leier van die African Transformation Movement, Vuyo Zungula, het aan die minister van Polisie, Bheki Cele, geskryf oor ‘n reeks gekoördineerde aanvalle en moorde op swart Suid-Afrikaanse spaza-winkeleienaars en gemeenskapsleiers in townships. Die party sê daar was al talle berigte oor Suid-Afrikaners wat geïntimideer word deur buitelandse...

VN Sekretaris-generaal veroordeel aanvalle op joernaliste in Gaza
Post

VN Sekretaris-generaal veroordeel aanvalle op joernaliste in Gaza

VN Sekretaris-generaal veroordeel aanvalle op joernaliste in Gaza Die VN se sekretaris-generaal, António Guterres, veroordeel ‘n onlangse aanval op joernaliste in Gaza. Twee Al Jazeera-korrespondente, Ismail Abu Omar en Ahmad Matar, is ernstig beseer in ‘n Israelse lugaanval terwyl hulle ‘n dokumentêr gedoen het. Hulle is toe direk geteiken deur ‘n missiel wat deur ‘n...

VSA beloof nog aanvalle teen Houthi’s
Post

VSA beloof nog aanvalle teen Houthi’s

VSA beloof nog aanvalle teen Houthi’s Amerika het verdere optrede beloof nadat hy groot aanvalle op Irans-ondersteunde groepe in Irak en Sirië uitgevoer het. Hy beskuldig Iran dat hy opdrag gegee het vir ʼn hommeltuig-aanval waarin drie Amerikaanse soldate in Jordanië dood is. Amerika het Vrydag 85 teikens aangeval wat verbind word met militante wat...

Houthi-leier sê aanvalle sal vergeld word
Post

Houthi-leier sê aanvalle sal vergeld word

Houthi-leier sê aanvalle sal vergeld word Die Houthi-militêre woordvoerder, Yahya Sarea, sê die aanvalle deur magte van die VSA en Brittanje sal nie verbygaan sonder ‘n reaksie en gevolge nie. Dit volg na ‘n tweede dag van aanvalle op Houthi-teikens, die keer in Jemen met 13 teikens. Dit kom na aanvalle in Irak en Sirië...

Irak veroordeel ook aanvalle in sy gebied
Post

Irak veroordeel ook aanvalle in sy gebied

Irak veroordeel ook aanvalle in sy gebied Irak het sy stem bygevoeg en veroordeel ook aanvalle deur die VSA en Brittanje. Aanvalle op teikens by instellings oral in Sirië en Irak, as deel van vergeldingsaanvalle na die dood van drie Amerkaanse soldate in Jordanië, het na wat berig word 40 mense gedood. The Independent berig...

VN-hulpwerkers betrokke by 7 Okt. aanvalle in Israel?
Post

VN-hulpwerkers betrokke by 7 Okt. aanvalle in Israel?

VN-hulpwerkers betrokke by 7 Okt. aanvalle in Israel? ‘n Israeliese intelligensiedossier wat ‘n kaskade van lande aangespoor het om fondse vir ‘n VN Palestynse hulpagentskap te staak, sluit bewerings in dat sommige personeellede deelgeneem het aan ontvoerings en moorde tydens die 7 Oktober-aanval wat die Gaza-oorlog ontketen het. Die dossier van ses bladsye beweer dat...

Olieprys neig opwaarts na aanvalle op Houthi-rebelle
Post

Olieprys neig opwaarts na aanvalle op Houthi-rebelle

Olieprys neig opwaarts na aanvalle op Houthi-rebelle Oliepryse het met meer as 2 persent gestyg na Amerika en Brittanje aanvalle teen Houthi-militêre teikens in Jemen uitgevoer het in weerwraak vir aanvalle deur die Iran-gesteunde groep op skepe in die Rooisee. Die Houthi-rebelle het intussen gesê hulle sal hul aanvalle verskerp. Vir die eerste keer in...