Tag: Aarde

Home Aarde
Kom gee jou uur Moeder Aarde
Post

Kom gee jou uur Moeder Aarde

Kom gee jou uur Moeder Aarde Sluit aan by die wêreldwye Earth Hour-beweging, vandag 23 Maart. Verlede jaar het ondersteuners wêreldwyd meer as 410 000 uur aan ons planeet gewy, wat dit die grootste uur vir die aarde maak. Hierdie jaar stel die Wêreldnatuurlewefonds  die projek “Gee ‘n uur vir die aarde” bekend. Namibiërs kan ook na...

Edwill van Aarde sterf op 85
Post

Edwill van Aarde sterf op 85

Edwill van Aarde sterf op 85 Edwill van Aarde, ‘n legende in Afrikaanse televisie en radio is op die ouderdom van 85 oorlede. Hy was uiters gewild as aanbieder en navorser van die SABC se program Flink Dink. Van Aarde was die aanbieder en kommentator met die langste ononderbroke diens in Suid-Afrika – 50 jaar....

Aarde ‘op koers vir drie grade Celsius verwarming’
Post

Aarde ‘op koers vir drie grade Celsius verwarming’

Aarde ‘op koers vir drie grade Celsius verwarming’ Die Verenigde Nasies se jaarlikse Vrystellingsgaping-verslag bevat ‘n skerp waarskuwing dat die wêreld teen die einde van hierdie eeu op koers is vir aardverwarming van 3 grade Celsius. Die verslag beklemtoon dat bestaande beleide oor koolstofbesnoeiing ontoereikend is, wat moontlik tot nog aardverwarming verder as voor-nywerheidsvlakke kan...