Aborsie in Franse grondwet verskans Frankryk het die eerste land in die wêreld geword wat aborsie ʼn grondwetlike reg maak. Uit 925 parlementslede het 780 die wysiging gesteun wat vroue die vryheid verseker om ʼn aborsie te kies. Twee-en-sewentig het daarteen gestem. President Emmanuel Macron beskryf die uitslag van die stemmery as Franse trots en...
Tag: aborsie
Texas-hof weier vrou aborsie, al is haar fetus amper dood
Texas-hof weier vrou aborsie, al is haar fetus amper dood Die hooggeregshof in Texas het ‘n noodaborsie geblokkeer vir ‘n vrou wie se fetus nie lewensvatbaar is nie. Haar dokter het die aborsie aanbeveel en ‘n disktriksregter het toestemming gegee, gegewe die staat se teen-aborsiewette. Die hooggeregshof se uitspraak het gekom nadat Ken Paxton, prokureur-generaal...
Nog ‘n onwettige aborsie ondersoek
Nog ‘n onwettige aborsie ondersoek Die Namibiese polisie in die noorde ondersoek nog ‘n geval van verberging van geboorte. Dit kom nadat ‘n man van Ondangwa wat van die werk af gekom het, op die lewelose liggaam van ‘n fetus afgekom het wat op ‘n stuk oop grond by Ronny Flats, Uutala weggegooi is. Die...
Nampol meld nog ‘n onwettige aborsie aan
Nampol meld nog ‘n onwettige aborsie aan Die Namibiese polisie het nog ‘n geval van ‘n moontlike onwettige aborsie aangemeld. Volgens die mag se weeklikse misdaadbulletin het ‘n werker by die water versuiweringsaanleg naby Brakwater ‘n fetus ongeveer twee tot drie maande oud gevind. Die werker het die ‘n skerm in die aanleg, wat deur...
Meisie dood na aborsie, fetus se oorskot onder haar bed gevind
Meisie dood na aborsie, fetus se oorskot onder haar bed gevind Die Namibiese polisie sê ‘n fetus met verskeie geboortedefekte is in die Oshikango-nedersetting op Oshakati gevind. Volgens die mag het die oorskot, wat in ‘n slaapkamer gevind is, reeds begin ontbind. Die polisie verdink die meisie in wie se kamer die oorskot gevind is...
Aborsie in Mexiko gewettig – Kosmos 94.1
Aborsie in Mexiko gewettig Mexiko se Hooggeregshof het ‘n federale wet wat aborsie kriminaliseer van die hand gewys en ‘n vroeëre beslissing bevestig dat kriminele strawwe vir aborsie ongrondwetlik is. Dit beteken dat aborsie regoor die land deur die federale gesondheidsorgstelsel verskaf moet word. Dit word geag as ‘n groot oorwinning vir aborsieregte-voorstanders in die...
Pence soek federale wet rakende aborsie – Kosmos 94.1
Pence soek federale wet rakende aborsie Agt Republikeinse kandidate het sonder Donald Trump in Milwaukee, Wisconsin debat gevoer. Verskeie kwessies het onder die loep gekom waaronder ook die uiters omstrede kwessie van aborsie in die VSA. Die voormalige vise-president Mike Pence het sy standpunt oor aborsie duidelik gestel en meen dit behoort nie by deelstate te berus...