Tag: afdanking

Home afdanking
Azapo vra die afdanking van SA minister Pravin Gordhan
Post

Azapo vra die afdanking van SA minister Pravin Gordhan

Azapo vra die afdanking van SA minister Pravin Gordhan Die Azanian People’s Organisation vra president Cyril Ramaphosa om Pravin Gordhan onmiddellik te verwyder as openbare ondernemings-minister, en persoonlik te verseker die besonderhede van die verkoop van die Suid-Afrikaanse Lugdiens word volledig bekend gemaak. Azapo se woordvoerder, Jabu Rakwena, sê niks ontbloot die vernietigende gevolge van...

Rooney sê sy afdanking was voortydig
Post

Rooney sê sy afdanking was voortydig

Rooney sê sy afdanking was voortydig Die oud-Manchester United en Engeland doelskieter, Wayne Rooney sê dit sal ‘n rukkie neem om oor die terugslag te kom nadat hy afgedank is as bestuurder van die Kampioenskap-span Birmingham City. Die 38-jarige sterspeler is in Oktober aangestel, maar kon net sorg vir twee oorwinnings in 15 wedstryde. Rooney...

Afdanking van Talmakkies in die Kaap verwelkom
Post

Afdanking van Talmakkies in die Kaap verwelkom

Afdanking van Talmakkies in die Kaap verwelkom Die GOOD Party in die Wes-Kaap het die skorsing van die Stad Kaapstad se hoof van die Veiligheid- en Sekuriteit-ondersoekeenheid, Reynold Talmakkies, verwelkom. Dit volg nadat bevind is hy het op onbehoorlike wyse opgetree teenoor ʼn landdros wat ʼn moordsaak hanteer het waarin sy seun, David, die beskuldigde...

Oudhoof van JPA sê sy afdanking was ‘n heksejag – Kosmos 94.1
Post

Oudhoof van JPA sê sy afdanking was ‘n heksejag – Kosmos 94.1

Oudhoof van JPA sê sy afdanking was ‘n heksejag Die voormalige uitvoerende hoof van die Johannesburgse Padagentskap, Tshepo Mahanuke, beskryf sy afdanking as ʼn heksejag op steroïede. Hy sê die hoof-oorsaak wat tot sy afdanking gelei het, was toe hy ʼn senior bestuurder in die agentskap op spesiale verlof geplaas het. Die bestuurder is later...

Denosa teleurgestel in afdanking van 706 verpleërs – Kosmos 94.1
Post

Denosa teleurgestel in afdanking van 706 verpleërs – Kosmos 94.1

Denosa teleurgestel in afdanking van 706 verpleërs Die verpleegorganisasie Denosa in Limpopo sê dis teleurstellend dat die provinsiale Departement van Gesondheid 706 verpleegkontrakte beëindig het. Die organisasie se provinsiale sekretaris, Jacob Molepo, sê dit kom te midde van ‘n tekort aan verpleegkundiges en ander gesondheidswerkers by verskeie fasiliteite in die provinsie. Hy sê die beëindiging...