Covid: Geen rede tot paniek, 4 gevalle daagliks in afgelope jaar Die gesondheidsministerie sê in ‘n verklaring dat Covid-19 nog nooit heeltemal uit die land verdwyn het nie. In die laaste 12 maande is gemiddeld minder as 106 gevalle ‘n maand aangeteken, of vier gevalle per dag. Tussen 25 Januarie en 16 Februarie vanjaar was...
December 26, 2024
Tag: afgelope
Home
afgelope
Post
July 25, 2023July 25, 2023Uncategorized
Olie styg skerp, met amper 12% in afgelope maand – Kosmos 94.1
Olie styg skerp, met amper 12% in afgelope maand Oliepryse het vanoggend vir die derde agtereenvolgende sessie gestyg, aangedryf deur tekens van verlaagde voorraad en ondernemings deur Beijing om China se ekonomiese groei te ondersteun. In die afgelope 24 uur het Brent met amper 3 persent gestyg en in die afgelope maand, met 11,55 persent. Die kommoditeit verhandel...
Post
June 29, 2023June 29, 2023Uncategorized
Die afgelope paar dae bewys ons moet voorberei vir wisselende weer – Kosmos 94.1
Die afgelope paar dae bewys ons moet voorberei vir wisselende weer Weerkenners maan die kusgebiede van suidelike Namibië en Suid-Afrika loop die gevaar om erger weerpatrone te ervaar. Dit volg nadat ʼn verwoestende tornado deur Inanda en Idube naby Durban beweeg het en die Suide van Namibië baie goeie neerslae ontvang het met die N7-roete...