AfriForum hanteer nou Freeth se memorandum Die Zimbabwiese boer Ben Freeth het vroeër by die SADC-tribunaal gebou in die hoofstad aangekom en die publiek toegespreek. Freeth se memorandum is onderteken en is nou in die hande van AfriForum. Barend Uys, hoof van interkulturele betrekkinge en samewerking by AfriForum, het met Kosmos 94.1 Nuus gesels oor...
Tag: AfriForum
AfriForum is vies oor watervoorsiening
AfriForum is vies oor watervoorsiening AfriForum dreig Rand Water met regstappe oor sy besluit om die watertoevoer na verskeie wanbetalende munisipaliteite te verminder in ‘n poging om hulle agterstallige skuld te verhaal. Petrus Coetzee van AfriForum, sê sy regspan het ‘n dringende brief aan Rand Water gerig om die wanpraktyk te stop en toe te...
AfriForum maan oor spioenasie-wetsontwerp – Kosmos 94.1
AfriForum maan oor spioenasie-wetsontwerp AfriForum spreek kommer uit dat die Wysigingswetsontwerp op Algemene Intelligensiewette deur die ANC gebruik kan word om sy houvas op mag te versterk. Die mening is uitgespreek tydens openbare verhore gehou deur die ad hoc-komitee wat verantwoordelik is vir die verwerking van die wysigingswetsontwerp in Tshwane. Afriforum se woordvoerder oor Gemeenskapsveiligheid,...
Doen dadelik iets aan waterslaai in Vaalrivier, sê AfriForum
Doen dadelik iets aan waterslaai in Vaalrivier, sê AfriForum AfriForum vra dat daar onmiddellik en doeltreffend stappe gedoen word om die plaag waterslaai in die Vaalrivierstelsel uit te roei. Dit moet ‘n gesamentlike poging tussen die regering, omgewingsorganisasies en plaaslike gemeenskappe wees. ʼn Woordvoerder van AfriForum, Lambert de Klerk, sê hulle vra inligting oor die...
AfriForum waarsku weer oor Bela-wetsontwerp
AfriForum waarsku weer oor Bela-wetsontwerp AfriForum verwelkom die uitstel van die spertyd van 19 Januarie vir die publiek in die buurland om skriftelike voorleggings in te dien oor die Wetsontwerp op Wysiging van die Basiese Onderwyswette. Die spertyd is nou 31 Januarie. ʼn Woordvoerder van AfriForum, Alana Bailey, sê indien die Bela-wetsontwerp in sy huidige...
AfriForum is ook boos oor gesondheidsverskering
AfriForum is ook boos oor gesondheidsverskering AfriForum in Suid-Afrika sê hy is gereed om die grootste oorlog nóg teen die Nasionale Gesondheidsversekering te voer nadat die omstrede wetsontwerp die laaste ronde van parlementêre goedkeuring voltooi het. Die Nasionale Raad van Provinsies het gunste van die NGV-wetsontwerp gestem. Dit word nou aan president Cyril Ramaphosa gestuur om oorweeg...
Desentraliseer sukkelende polisie: Afriforum – Kosmos 94.1
Desentraliseer sukkelende polisie: Afriforum AfriForum vra die afwenteling van polisiemagte na die ontstellende misdaadstatistieke wat deur die polisie-minister, Bheki Cele, vrygestel is. Die organisasie kritiseer die leierskap van die Suid-Afrikaanse Polisiediens weens ‘n gebrek aan oplossings vir die daaglikse moorde en verwys na politieke inmenging, korrupsie en ontoereikende opleiding. ʼn Woordvoerder van AfriForum, Jacques Broodryk,...
AfriForum Jeug sê Tukkies gee in na politieke druk
AfriForum Jeug sê Tukkies gee in na politieke druk AfriForum Jeug dring by die Universiteit van Pretoria aan op antwoorde oor die terugtrek van klagtes teen die EFF-Studentebevel se kandidate en die vestiging van ‘n tydelike komitee vir 2024 se Studenteraad. Die organisasie vra duidelikheid oor die gevolge van die terugtrekkingsproses vir die kandidate se...
AfriForum nader VN oor staatsinstellings
AfriForum nader VN oor staatsinstellings AfriForum het ‘n verslag by die Menseregteraad van die Verenigde Nasies ingedien wat die algehele agteruitgang van staatsondernemings in Suid-Afrika uiteensit. Die verslag noem korrupsie, wanbestuur, politieke inmenging en staatskaping as sleuteluitdagings. Die organisasie waarsku sommige ondernemings staan op die rand van ineenstorting, wat ernstige gevolge het vir dienslewering. ʼn Woordvoerder van AfriForum, Charné Mostert, stel hervormings, die bevordering...
AfriForum eis deursigtigheid van Eskom in hof
AfriForum eis deursigtigheid van Eskom in hof AfriForum glo sy hofsaak om Eskom te dwing om inligting bekend te maak oor sy bestaande steenkool- en dieselkontrakte, is belangrik om deursigtigheid en aanspreeklikheid in die openbare sektor te vestig. Die Hooggeregshof in Pretoria het gister die burgerregte-organisasie en Eskom se betoë aangehoor en uitspraak voorbehou. Johan...