95 persent van plaasmoorde nog onopgelos – AfriForum AfriForum het ‘n verslag oor landelike veiligheid en plaasaanvalle vrygestel wat die lae syfer vir skuldigbevindings vir plaasaanvalle en -moorde tussen 2019 en 2022 weerspieël. ʼn Woordvoerder van AfriForum, Johan Nortjé, het gesê 95 persent van hierdie sake moet nog opgelos word. Nortjé wys daarop dat uit...
Tag: AfriForum
AfriForum is in Appèlhof in Bloemfontein, vir EFF-haatspraak – Kosmos 94.1
AfriForum is in Appèlhof in Bloemfontein, vir EFF-haatspraak AfriForum is vandag in die Appèlhof in Bloemfontein in ‘n poging om die EFF se Kill the farmer, kill the boer vir eens en altyd te stuit. Kallie Kriel van die burgerlike organisasie sê dit hits geweld teen witmense aan en daar is bewyse daarvoor. Post navigation...
AfriForum sê steenkoolmyn se impakstudie is onvolledig – Kosmos 94.1
AfriForum sê steenkoolmyn se impakstudie is onvolledig AfriForum het sy kommer uitgespreek oor ‘n onvoldoende omgewings-invloedstudie wat ‘n aansoek steun vir ‘n steenkoolmyn naby die Rietvlei-natuurreservaat in Pretoria. Die studie, wat ingedien is as deel van ‘n bod om steenkoolmyn-bedrywighede by ‘n bestaande kleimyn terugwerkend te magtig, het kritiek ontlok weens teenstrydighede en moontlike plagiaat. Marais de Vaal van Afriforum sê...
AfriForum sê egpaar wreed op plaas aangeval
Die burgerregtegroep AfriForum het bevestig ‘n egpaar van Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal is wreed aangerand op hul plaas terwyl hul aanvallers geskree het, “Kill the Boer, kill the Farmer”. AfriForum se woordvoerder vir gemeenskapsveiligheid, Jacques Broodryk, sê vier aanvallers het toegang tot Tim en Amanda Platt se plaashuis verkry en die egpaar aangerand. Broodryk sê AfriForum...
AfriForum sê kriminele gemors moet opgeruim word – Kosmos 94.1
AfriForum sê kriminele gemors moet opgeruim word AfriForum sê die skokkende misdaadstatistiek vir die eerste kwartaal van die 2023/2024-boekjaar onderstreep die mislukking van die polisie onder die leierskap van minister Bheki Cele. Volgens die burgerregtegroep word die polisie lamgelê deur korrupsie en ʼn gebrek aan opleiding en aanspreeklikheid. Hulle maak voorspraak vir die desentralisering van...
AfriForum wil alles weet oor Zuma se kwytskelding – Kosmos 94.1
AfriForum wil alles weet oor Zuma se kwytskelding AfriForum het ‘n aansoek ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting by President Cyril Ramaphosa ingedien waarin sleutel-besonderhede van oudpresident Jacob Zuma se vonnis-afslag geëis word. Dit volg nadat Ramaphosa die vrylating van talle nie-gewelddadige veroordeeldes goedgekeur het, insluitend Zuma. Die burgerregtegroep eis onder...
AfriForum vra ondersoek na wanbestuur in sport – Kosmos 94.1
AfriForum vra ondersoek na wanbestuur in sport AfriForum vra die minister van sport Zizi Kodwa om dringend in te gryp in die bestuur van die Suid-Afrikaanse Sport-konfederasie en Olimpiese Komitee. Hulle versoek ook ingryping in sportfederasies soos Netbal Suid-Afrika, Skaak Suid-Afrika en die Suid-Afrikaanse Rugby-unie. Ronald Peters van AfriForum het kommer uitgespreek oor dié federasies...
AfriForum verwelkom Appèlhof-uitspraak dat Zuma moet terug tronk toe – Kosmos 94.1
AfriForum verwelkom Appèlhof-uitspraak dat Zuma moet terug tronk toe AfriForum het die Konstitusionele Hof se besluit verwelkom om die Appèlhof se beslissing te handhaaf, dat oudpresident Jacob Zuma moet terugkeer tronk toe om sy vonnis te voltooi. Die Departement van Korrektiewe Dienste het probeer om te appelleer teen die Appèlhof se uitspraak in November verlede...
AfriForum eis ingryping by vragmotor-brande – Kosmos 94.1
AfriForum eis ingryping by vragmotor-brande Die burgerregte-organisasie AfriForum doen ‘n beroep op die minister van polisie, Bheki Cele, om dringend ‘n veelsydige taakspan aan te stel om die aanvallers aan te keer wat verantwoordelik is vir die onlangse vragmotor-brande. Verskeie aanvalle het sedert die naweek in KwaZulu-Natal, Mpumalanga en Limpopo voorgekom. Tot dusver is 17...