Springbok-vrouespan se afrigter sê insinkings knou vordering Rugby: Die Springbok-vrouespan se hoofafrigter, Louis Koen, sê die span het aansienlike vordering gemaak op hulle Europese toer, wat met ‘n nederlaag teen Amerika in Londen geëindig het. Koen voeg by hulle moet insinkings in hulle spel in hoë-intensiteit situasies uitskakel. Die vroue het ‘n teleurstellende 38-17 nederlaag...
Tag: afrigter
Djokovic en afrigter se paai skei
Djokovic en afrigter se paai skei Tennis: Wêreld nommer-een Novak Djokovic van Serwië en sy afrigter van die afgelope vyf jaar se paaie het geskei. Sy vennootskap met die voormalige wêreld nommer-twee, Goran Ivanisevic van Kroasië, het 12 Grand Slam-titels opgelewer. Djokovic se seisoen voldoen tot dusver nie aan sy eie hoë standaarde nie. Hy...
Onder-21 netbalspan se afrigter tevrede met spelersvlak
Onder-21 netbalspan se afrigter tevrede met spelersvlak Die hoofafrigter van die nasionale onder-21 netbalspan, Jones Musambani, sê hy is tevrede met die vlak van die spelers wat gekies is om aan die Netbal Wêreld-jeugbeker-uitdunne in Pretoria deel te neem. Die span sal volgende maand na Suid-Afrika vertrek vir ‘n twee-weke oefenkamp voor die toernooi. Die...
Afrigter tevrede met Blitsbokke se vertoning
Afrigter tevrede met Blitsbokke se vertoning Die Springbok-sewesafrigter, Sandile Ngcobo, sê hy is tevrede met sy span se algehele vertoning in die Kaapstad-afdeling van die Wêreld-sewesreeks. Die Blitsbokke, wat verlede week weer as Dubai-kampioen uit die stryd getree het, het in Kaapstad met 31-7 teen Nieu-Seeland verloor in die stryd om die vyfde plek. Argentinië...
Franse afrigter sê verlies teen Bokke was uiters teleurstellend
Franse afrigter sê verlies teen Bokke was uiters teleurstellend Frankryk se afrigter, Fabien Galthié, sê die nederlaag teen die uiteindelike kampioen, Suid-Afrika, in die Wêreldbeker-kwarteindstryd sal vir altyd by die span spook. Die Springbokke het die gasheerland 29-28 geklop onderweg na die titel. Frankryk was voor die toernooi een van die gunstelinge, saam met Ierland...
Aussies glo hulle sal ‘n goeie afrigter kan kry
Aussies glo hulle sal ‘n goeie afrigter kan kry Rugby Australië sê hy sal ná die uittrede van Eddie Jones begin met die proses om ‘n nuwe afrigter te vind. Jones, wat in Januarie vir ‘n tweede keer as afrigter van die span aangestel is, verlaat die pos op 25 November. Die Wallabies het in...
Nuwe All Black afrigter het straks probleme
Nuwe All Black afrigter het straks probleme Scott Robertson se tyd as hoofafrigter van Nieu-Seeland begin op die agtervoet met die vertrek van verskeie van die beste All Black-spelers. Die haker Dane Coles tree uit na die Wêreldbekertoernooi, terwyl agt ander spelers in die Wêreldbeker-groep nie hulle kontrakte met die nasionale unie hernu het nie....
Boris Becker is Rune se nuwe afrigter
Boris Becker is Rune se nuwe afrigter Die voormalige bobaas-Duitse speler, Boris Becker, is die nuwe afrigter van die wêreld nommer ses, Holger Rune, van Denemarke. Die 55-jarige, wat gedurende sy loopbaan ses Grand Slam-toernooititels ingepalm het, was vroeër ook die afrigter van die wêreld nommer een, Novak Djokovic van Serwië. Die 20-jarige Rune word...
Zambiese afrigter van wangedrag beskuldig – Kosmos 94.1
Sokker: Zambiese afrigter van wangedrag beskuldig Sokker: Die sport se beheerliggaam in Zambië is verbaas oor bewerings dat sy afrigter van die vrouespan ‘n spanlid by die Wêreldbeker vir Vroue mishandel het. Fifa het ‘n ondersoek van stapel gestuur na wat hy ‘n bewering van wangedrag noem. Luidens ’n berig in The Guardian word die...