Tag: Afrikaans

Home Afrikaans
Afrikaans groei steeds, taal staan sterk
Post

Afrikaans groei steeds, taal staan sterk

Afrikaans groei steeds, taal staan sterk Volgens ‘n verslag van die Afrikaanse Taalraad kan die aantal Afrikaanssprekendes in Suid-Afrika van 7,11 miljoen in tot 7,12 miljoen toeneem teen 2031. Die verslag meld ook dat Afrikaanssprekendes as ‘n persentasie van die land se algehele bevolking krimp, wat hul bedingingsmag met die staat verminder. Kosmos 94.1 Nuus...

Afrikaans dans op my tong!
Post

Afrikaans dans op my tong!

Afrikaans dans op my tong! Voor jy dalk hond se gedagtes kry dat ek muisneste het en kattekwaad aanvang deur ‘n kat in die donker te knyp, kan ek die aap uit die mou laat dat jy nie hond haaraf gaan maak nie. Die kool is eenvoudig nie die sous werd nie, jy wil verniet...

Hardap needs more qualified teachers for Afrikaans, Khoekhoegowab
Post

Hardap needs more qualified teachers for Afrikaans, Khoekhoegowab

Hardap education director Gerhard Ndafenongo is calling for more qualified teachers to apply for Afrikaans and Khoekhoegowab teaching positions in the region. “We are struggling with qualified teachers here. Qualified teachers should assist in Afrikaans and Khoekhoegowab from pre-primary and throughout. It is a major problem,” he said yesterday. Ndafenongo said the region requires numerous...

Afrikaans bly noodsaaklik, omdat dit moedertaal onderrig is
Post

Afrikaans bly noodsaaklik, omdat dit moedertaal onderrig is

Afrikaans bly noodsaaklik, omdat dit moedertaal onderrig is Dis ‘n nuwe skooljaar en inskrywings in Afrikaanse skole in Namibië vertoon baie goed. Volgens die uitvoerende hoof van die Privaatskole-organisasie Wouter Niehaus is moedertaal onderrig, of dit nou in Afrikaans, Duits of Engels is, uiters belangrik. Hy sê aan Kosmos 94.1 Nuus die uitslae spreek boekdele....

Moedertaal-onderrig, Afrikaans belangrik vir Namibië
Post

Moedertaal-onderrig, Afrikaans belangrik vir Namibië

Moedertaal-onderrig, Afrikaans belangrik vir Namibië Die belangrikheid van moedertaal-onderrig in skole is onlangs deur die Namibiese akademikus en skrywer, Professor Andree-Jeanne Tötemeyer, in ‘n meningstuk uitgelig. In Namibië word daar volgens kenners te vroeg begin met onderrig in Engels. Dit kan ‘n rede wees vir die groot aantal skoolverlaters, asook die swak graad 10 en...

Afrikaans groei en staan sterk: Carel Boshoff
Post

Afrikaans groei en staan sterk: Carel Boshoff

Afrikaans groei en staan sterk: Carel Boshoff Afrikaans beslaan ‘n komplekse ruimte in die suidelike halfrond, geniet amptelike status in Suid-Afrika en wydverspreide gebruik in Namibië, maar daar is kommer oor dalende inter-generasionele gebruik en mededinging van Engels. Die toekoms van die taal berus op volgehoue kulturele en opvoedkundige pogings, die bevordering van die waarde...

Keeping Afrikaans alive – The Namibian
Post

Keeping Afrikaans alive – The Namibian

RADIO presenter, graphic designer and photographer Ingrid Kisting’s literary work was recently acknowledged by the Afrikaanse Taal- en Kultuurvereeniging (ATKV) Pluimpie Awards. Four of her poems were nominated for an award, and a manuscript she entered won an award. The Pluimpie Awards credit individuals, institutions, publishers and companies who make a significant contribution to Afrikaans...