Tag: Afrikabeker

Home Afrikabeker
Capricorn Eagles reg vir Afrika-beker aksie
Post

Capricorn Eagles reg vir Afrika-beker aksie

Capricorn Eagles reg vir Afrika-beker aksie Namibië se nasionale vroue-krieketspan, die Capricorn Eagles, berei voor om môre op die eerste dag van die Afrika-spele in Ghana, hul eerste wedstryd te speel. Dit is ook die eerste keer dat krieket sy buiging by die spele maak. Die Eagles is in Groep A saam met Suid-Afrika, Tanzanië...

Bafana Bafana eindig derde by Afrikabeker toernooi
Post

Bafana Bafana eindig derde by Afrikabeker toernooi

Bafana Bafana eindig derde by Afrikabeker toernooi Suid-Afrika se Bafana Bafana het derde geëindig by die Afrikabeker-toernooi in Ivoorkus, nadat hulle DR Kongo 6-5 met uitskiet-strafskoppe verslaan het. Bafana se Ronwen Williams het twee doele gespaar om Hugo Broos se span hul beste uitslag sedert 2000 te besorg. Die spanne het tot ‘n doellose gelykopuitslag...

Brave Warriors verdien N$15 miljoen by Afrika-beker
Post

Brave Warriors verdien N$15 miljoen by Afrika-beker

Brave Warriors verdien N$15 miljoen by Afrika-beker Namibië se Brave Warriors het 15 miljoen Namibiese dollar verdien met hul geskiedkundige lopie by die Afrikabeker-toernooi. Dit kom nadat die Afrika Sokker-konfederasie verhoogde prysgeld aangekondig het. Die president van die Namibiese Sokkervereniging, Robert Shimooshili, sê hulle sal konsulteer oor hoe die geld aangewend moet word. Op die...

Afrikabeker ronde van 16 begin vandag
Post

Afrikabeker ronde van 16 begin vandag

Afrikabeker ronde van 16 begin vandag Sokker: Die ronde van 16 in die Afrikabeker-toernooi begin vandag in die Ivoorkus. Namibië speel vanaand sewe-uur teen sy buurland, Angola, gevolg deur die wedstryd tussen Nigerië en Kameroen. Môreaand speel Ekwatoriaal-Guinee teen Guinee en Egipte kom teen die DR Kongo te staan. Maandag is dit Kaap Verde teen...

Bafana Bafana het goeie afskop nodig by Afrikabeker
Post

Bafana Bafana het goeie afskop nodig by Afrikabeker

Bafana Bafana het goeie afskop nodig by Afrikabeker Sokker: Bafana Bafana is weer terug in die Afrikabekertoernooi nadat hy nie vir 2021 se toernooi in Kameroen kon kwalifiseer nie. Suid-Afrika speel vanaand tien-uur sy eerste groepswedstryd teen Mali in die Ivoorkus. Die ander groepswedstryde is Sondag teen Namibië en volgende Woensdag teen Tunisië. Bafana se...

Brave Warriors maak reg vir Afrikabeker
Post

Brave Warriors maak reg vir Afrikabeker

Brave Warriors maak reg vir Afrikabeker Met die 2023 Afrikabeker-toernooi in Ivoorkus om die draai, sê die Brave Warriors se hoofafrigter, Collin Benjamin, hy het na ‘n assesserings-oefenkamp ‘n “redelike goeie prentjie” van hoe die finale span sal lyk. Benjamin sê hulle het die groep van 19 spelers na 12 gesny, wat by die buiteland-gebaseerde...

Brave Warriors hoor binne ure hul lot in Afrika-beker loting
Post

Brave Warriors hoor binne ure hul lot in Afrika-beker loting

Brave Warriors hoor binne ure hul lot in Afrika-beker loting Sokker: Die trekking vir die 2023 Afrikabeker-eindstryd vind vanaand plaas in Abidjan, Ivoorkus, waar Namibie se Brave Warriors hul lot sal leer wanneer hulle terugkeer na die vasteland se top sokkerkompetisie. Namibië bevind hom in Pot 4, saam met Guinee, Angola, Gambië, Tanzanië en Mosambiek,...