Tag: Afrikalande

Home Afrikalande
Nog Afrika-lande herroep Benylin – Kosmos 94.1
Post

Nog Afrika-lande herroep Benylin – Kosmos 94.1

Nog Afrika-lande herroep Benylin Reguleerders in Tanzanië, Rwanda en Zimbabwe het ook ‘n besending Benylin stroop vir kinders herroep, as ‘n voorsorgmaatreël nadat Nigerië gesê het laboratoriumtoetse het hoë vlakke van toksisiteit gevind. Die lande sluit aan by Nigerië, Kenia en Suid-Afrika wat dieselfde besending stroop herroep het. Die stroop is in Mei 2021 deur...

Afrika-lande wens Putin geluk met oorwinning
Post

Afrika-lande wens Putin geluk met oorwinning

Afrika-lande wens Putin geluk met oorwinning Westerse lande glo dalk nie die Russiese president Vladimir Putin het 87,8 persent van die stemme op hom verenig nie, maar dit is nie vreemde getalle vir Afrikalande nie. Dié lande het die 71-jarige Putin vandeesweek gelukgewens met sy prestasie en hul voortgesette vriendskap met Rusland beloof. Die uitslag...

12 Afrika-lande het nou cholera – WGO
Post

12 Afrika-lande het nou cholera – WGO

12 Afrika-lande het nou cholera – WGO Die Wêreldgesondheidsorganisasie se Afrika-streek sê die cholera-uitbreking het na 12 lande op die vasteland versprei. ‘n Veldtog is in Zambië aan die gang om 1,5 miljoen mense, insluitend kinders, gesondheidswerkers en mense met hoë risiko’s van besmetting, in te ent. Meer as 1,4 miljoen cholera-inentingsdosisse is aan die...

Afrika-lande ervaar druk oor olie, gas by COP28
Post

Afrika-lande ervaar druk oor olie, gas by COP28

Afrika-lande ervaar druk oor olie, gas by COP28 Die COP28-beraad in Dubai stoei nog oor die finale verklaring. Die beraad moes reeds Dinsdag klaargemaak het. Afrika-lande word volgens berigte aangemoedig word om Westers-gedrewe anti-fossielbrandstofbeleide heeltemal te verwerp. Reeds het ‘n voorlopige konsepooreenkoms, wat deur 200 lande goedgekeur moet word, voorstelle vir die uitfasering van fossielbrandstowwe...

Lords blok Trofeejag-wetsontwerp, Afrika-lande juig
Post

Lords blok Trofeejag-wetsontwerp, Afrika-lande juig

Lords blok Trofeejag-wetsontwerp, Afrika-lande juig Brittanje se omstrede Trofeejag-wetsontwerp is deur die House of Lords geblokkeer nadat politici daarvan beskuldig is dat hulle versuim het om na bewaringskundiges te luister. Rebelle in die Huis het gevra vir ‘n wysiging waarvolgens ‘n klein aantal trofeë ingevoer kan word as daar getoon kan word dat die jag...

Drie Afrika-lande kry vroeë waarskuwingstelsels
Post

Drie Afrika-lande kry vroeë waarskuwingstelsels

Drie Afrika-lande kry vroeë waarskuwingstelsels Tsjad, Somalië en Ethiopië is die eerste drie Afrika-lande wat sal baat by ‘n nuwe, grootskaalse poging om potensieel lewensreddende vroeë waarskuwingstelsels in van die wêreld se mees klimaat-kwesbare lande te vestig. Die inisiatief deur die VN se Ontwikkelingsprogram sal ook Antigua en Barbuda, Kambodja, Ecuador en Fidji dek. Die Groen Klimaatsfonds sal ‘n aanvanklike...

China vra VN om sanksies teen Afrika-lande te lig – Kosmos 94.1
Post

China vra VN om sanksies teen Afrika-lande te lig – Kosmos 94.1

China vra VN om sanksies teen Afrika-lande te lig ‘n Chinese gesant het ‘n beroep op die VN-Veiligheidsraad gedoen om sanksies teen sekere Afrikalande op te hef om hul kapasiteit vir die beskerming van burgerlikes te verbeter. Gasheerlande van VN-vredesoperasies dra die primêre verantwoordelikheid vir die beskerming van burgerlikes. VN-vredesoperasies behoort gasheerlande aktief te ondersteun...

25 Afrika-lande neem deel aan basketbalkamp – Kosmos 94.1
Post

25 Afrika-lande neem deel aan basketbalkamp – Kosmos 94.1

25 Afrika-lande neem deel aan basketbalkamp Die 19de Basketbal sonder Grense-kamp begin môre by die American International School of Johannesburg. Tagtig hoërskoolspelers van meer as 25 Afrika-lande sal deelneem aan die driedaagse byeenkoms. Die spelers sal by huidige en voormalige spelers, legendes en afrigters leer. Die uitvoerende hoof van NBA Africa, Victor Williams, sê die kamp beloof om ‘n ware pronkstuk vir...

Net sommige Afrikalande kry Musk se Starlink-internet – Kosmos 94.1
Post

Net sommige Afrikalande kry Musk se Starlink-internet – Kosmos 94.1

Net sommige Afrikalande kry Musk se Starlink-internet Die DA sê die uitvoerende hoof van SpaceX, Elon Musk, het onlangs aangekondig Kenia is die volgende Afrikaland wat toegang tot Starlink gaan kry. Die satelliet-gebaseerde internetverskaffer sorg vir vinniger af- en oplaai-spoed, groter mededinging en laer koste. Natasha Mazzone van die DA sê ander Afrikalande soos Algerië,...