Marokko is derde Afrika-sokkerspan wat deur is na laaste 16 Marokko is naas Suid-Afrika en Nigerië die derde land uit Afrika in die laaste 16 van die Wêreldbekertoernooi vir Vroue in Australië en Nieu-Seeland. Die debutante het Colombië in hulle laaste groepswedstryd in Perth met 1-nul geskok, hoewel die Suid-Amerikaanse span ook deurdring. Marokko is...
December 17, 2024