Tag: afskryf

Home afskryf
GRN sal nie skuld van plaaslike owerhede afskryf nie
Post

GRN sal nie skuld van plaaslike owerhede afskryf nie

GRN sal nie skuld van plaaslike owerhede afskryf nie Plaaslike owerhede skuld die regering ‘n verbysterende gesamentlike 133,8 miljoen Namibiese dollar met opgeloopte rente as gevolg van wanbetaling van 1990 tot 2010. Verlede jaar het finansminister Ipumbu Shiimi gesê die regering sal nie hierdie skuld afskryf nie, want dit sal nie regverdig wees teenoor ander...

Versigtig met waterskuld afskryf… – Kosmos 94.1
Post

Versigtig met waterskuld afskryf… – Kosmos 94.1

Versigtig met waterskuld afskryf… Die Otjozondjupa-streekraad het ingestem om ou waterskuld af te skryf maar die streek se goewerneur, James Uerikua, sê dat dit geval-spesifiek moet wees omdat sommige entiteite kan bekostig om te betaal. Hy sê verder plaaslike owerhede met toegang tot natuurlike waterbronne moet infrastruktuur versterk om water aan hul gemeenskappe te voorsien....

Nekundi wil NSFAF-skuld afskryf en vervang met werkskeppingprogram – Kosmos 94.1
Post

Nekundi wil NSFAF-skuld afskryf en vervang met werkskeppingprogram – Kosmos 94.1

Nekundi wil NSFAF-skuld afskryf en vervang met werkskeppingprogram Uitstaande studenteskud by die Nasionale Studente-hulpfonds bly ‘n uitdaging. Die fonds het onlangs bevestig dat 81 persent van die begunstigdes opgespoor is vir invordering, met miljarde wat uitstaande is. Nou wil die adjunk-vervoerminister Veikko Nekundi ‘n mosie in die parlement ter tafel lê wat die aanslag verander....

Rundu pleit vir afskryf van NamWater-skuld van N$211 miljoen – Kosmos 94.1
Post

Rundu pleit vir afskryf van NamWater-skuld van N$211 miljoen – Kosmos 94.1

Rundu pleit vir afskryf van NamWater-skuld van N$211 miljoen Die Parlementêre Staande Komitee oor Menslike Hulpbronne en Gemeenskapsontwikkeling besoek al 14 streke om te sien hoe die probleem van water- en elektrisiteitskuld wat plaaslike owerhede aan NamWater en NamPower verskuldig is, opgelos kan word. In die Kavango-Oos-streek het die Rundu Concerned Citizens Association by die...