Afvaardiging van Israel gaan na Katar vir gyselaarsamesprekings Israel se oorlogskabinet het die stuur van onderhandelaars na Katar goedgekeur om samesprekings voort te sit gemik op ‘n skietstaking in die oorlog teen Hamas, en die terugkeer van gyselaars wat in Gaza aangehou word. Die samesprekings het in Parys begin, met onderhandelaars van Amerika, Egipte en...
Tag: afvaardiging
SA skoon-energie afvaardiging in Amerika
SA skoon-energie afvaardiging in Amerika Die Amerikaanse Handels- en Ontwikkelingsagentskap ontvang tot 7 Februarie ‘n Suid-Afrikaanse skoon-energie afvaardiging. Hulle sal met Amerikaanse maatskappye skakel, demonstrasies bywoon van gevorderde Amerikaanse tegnologie, en vennootskappe vorm om Suid-Afrika se groenwaterstof-ekostelsel ‘n hupstoot te gee. Die agentskap sal ook in Houston ‘n openbare sake-inligtingsessie aanbied om Amerikaanse maatskappye in...
Herrie oor Nam se COP28 afvaardiging duur voort
Herrie oor Nam se COP28 afvaardiging duur voort Die herrie oor die groot Namibiese afvaardiging na COP28 wil nie bedaar nie, tot so ‘n mate dat die uitvoerende direkteur van die ministerie van die omgewing, bosbou en toerisme, Teofilus Nghitila, ‘n verklaring ter verduideliking uitgereik het. Hy sê die lys van afgevaardigdes is in lyn...
Reuse-COP28 afvaardiging lok reaksie uit
Reuse-COP28 afvaardiging lok reaksie uit Die herrie is los oor die lys van afgevaardigdes wat Namibië by COP28 in Dubai verteenwoordig. ‘n Totaal van 142 mense is gelys, wat ses familelede van die Geingob-egpaar, sowel as die presidentsvrou se broer Salomon Kalondo van Roots op Stampriet, insluit. Universiteitsleiers, sakelui en meer is almal daar. Die...
Pandor lei afvaardiging na Namibië – Kosmos 94.1
Pandor lei afvaardiging na Namibië Die Suid-Afrikaanse minister van internasionale betrekkinge en samewerking, Naledi Pandor, lei ‘n afvaardiging na die 25ste gewone vergadering van die ministeriële komitee van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap in Windhoek. Die tweedaagse vergadering het ten doel om vrede en bestendigheid in die streek te bevorder. Die vergadering sal verslae ontvang oor...
Keniaanse afvaardiging loof Namport – Kosmos 94.1
Keniaanse afvaardiging loof Namport ‘n Hoëvlak Keniaanse parlementêre afvaardiging onder leiding van parlementslid Joyce Atieno Osogo het die Namibiese Hawens-owerheid besoek. Die uitvoerende hoof van Namport, Andrew Kanime, het tydens die Keniaanse hoflikheidsbesoek die belangrikheid daarvan beklemtoon om sterk werksverhoudinge met ander belanghebbendes te kweek. Hy sê hierdie geleentheid het ‘n platform gebied vir deurlopende...