Handel doen opname oor Agoa Die voorkeur-handelstoegang ooreenkoms tussen die Verenigde State en Afrika-lande suid van die Sahara, oftewel Agoa, is verlede jaar met nog tien jaar verleng. Agoa is baie voordelig in terme van aksynsvrye handel en belegging tussen Afrika en Amerika, en help ook om werk te skep en ekonomiese groei ‘n hupstoot...
Tag: Agoa
Cyril prys Agoa vir Afrika se toekoms
Cyril prys Agoa vir Afrika se toekoms President Cyril Ramaphosa sê die bekendstelling in Suid-Afrika van voorkeurhandel ingevolge die Afrika Kontinentale Vryhandelsgebied, of Agoa, is ‘n geskiedkundige oomblik in die vasteland se ekonomiese toekoms. Hy het in eThekwini in KwaZulu-Natal gepraat en pleit vir ‘n wegbeweeg van die uitvoer van grondstowwe na die ontwikkeling van...
Verlengde Agoa goed vir Namibië, maar nie SA
Verlengde Agoa goed vir Namibië, maar nie SA Amerika het ‘n voorlopige ooreenkoms bereik met Afrika-lande om die voorkeur-handelstoegang, bekend as Agoa, met nog ‘n dekade te verleng, hangende goedkeuring deur die Kongres. Meer as 30 Afrika-lande, waaronder Namibië, sal kan voortgaan met aksynsvrye uitvoere na die Amerikaanse mark. Kosmos 94.1 Nuus het met Professor...
Solidariteit waarsku oor Agoa en SA se deelname
Solidariteit waarsku oor Agoa en SA se deelname Solidariteit waarsku die ANC-regering se optrede bring die stand van Suid-Afrika in die gedrang met die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika, ‘n sleutelkomponent van Amerikaanse handelswetgewing. Ondanks positiewe opmerkings op die onlangse Agoa-forum, dui berigte aan die Amerikaanse senator, Chris Coons, doen weer ‘n beroep...
Agoa is uiters belangrik vir SA, en streek
Agoa is uiters belangrik vir SA, en streek Suid-Afrika se diplomatieke en ekonomiese ondersteuning van Rusland en Palestina het die land in die spervuur van Amerikanse wetgewers geplaas. Daar is verskeie beroepe dat die land uit die Agoa-ooreenkoms, wat uiters voordelig is vir verskeie Afrikalande, insluitend Namibië, geskop word. Die ooreenkoms het onlangs onder die...
‘Ons het nie jou Agoa nodig nie maar dankie vir MIV-geld’
‘Ons het nie jou Agoa nodig nie maar dankie vir MIV-geld’ Uganda het geen behoefte aan spesiale tarief-maatreëls van die Verenigde State nie. Dit is volgens president Yoweri Museveni, hoewel hy sê hy is bly dat die VSA sal voortgaan om MIV-medikasie te finansier. Maar, as dit nodig is, kan Uganda egter ook alleen die...
VSA-senator sê SA moet uit Agoa uit
VSA-senator sê SA moet uit Agoa uit Die Republikeinse senator Jim Risch het Suid-Afrika se bevoegdheid vir die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika bevraagteken. Die Biden-administrasie het verlede week aangekondig Gaboen, Niger, Uganda en die Sentraal-Afrikaanse Republiek word volgende jaar van die Agoa-lys verwyder as gevolg van ernstige oortredings van internasionaal erkende menseregte. Risch sê egter Suid-Afrika moet ook...
Onteiening en Agoa… Amerikaners is doodstil
Onteiening en Agoa… Amerikaners is doodstil Die Instituut vir Rasseverhoudinge in Suid-Afrika sê hy neem kennis van die Amerikaanse afvaardiging wat die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika se forum verlede week bygewoon het, se stilte oor die gevaar dat Suid-Afrika Agoa verlaat as gevolg van die Onteieningswetsontwerp se voorwaardes vir onteiening sonder vergoeding....
Namibia and the USA set to forge stronger economic ties through AGOA – Windhoek Observer
Niël Terblanché Namibia and the United States of America (USA) are working towards enhancing their economic relations, marked by substantial support and trade growth under the African Growth and Opportunity Act (AGOA). Since 2017, the USA has directly supported Namibian firms, facilitating exports worth more than N$30 million to the USA through AGOA. According to...
Afrika moet saamstaan oor Agoa
Afrika moet saamstaan oor Agoa Die handelsminister van Zambië, Chipoka Mulenga, moedig Afrika aan om saam te staan ter ondersteuning van die verlenging van die Agoa-ooreenkoms vir nog ‘n dekade. Mulenga het gepraat na die afhandeling van die Agoa-spitsberaad in Johannesburg, en die belangrikheid beklemtoon van ‘n doeltreffende Agoa-strategie. Hy sê dit sal Zambië en...