Staff Reporter THE Minister of Labour, Industrialisation, and Trade, Lucia Iipumbu, is currently in Johannesburg, South Africa, attending the 2023 African Growth and Opportunity Act (AGOA) Forum. The primary goal of the 2023 AGOA Forum is to enhance and deepen trade and investment relationships between the United States of America (USA) and Sub-Saharan Africa. The...
Tag: Agoa
EFF sê Agoa is imperialisties
EFF sê Agoa is imperialisties Die EFF sê hy veroordeel Amerika se gebruik van die Wet Op Groei en Geleenthede in Afrika as ʼn imperialistiese instrument om mikrobeheer oor Afrikalande uit te oefen. Suid-Afrika bied tans die Agoa handels- en ekonomiese samewerkingsforum in Johannesburg aan om handels- en beleggingsbande tussen Amerika en Afrika te versterk. Die EFF sê Suid-Afrika se mislukking om teen Amerika...
Agoa ‘goed vir werkskepping’ – Kosmos 94.1
Agoa ‘goed vir werkskepping’ Cosatu glo die aanbieding van die 20ste Agoa-forum sal ‘n positiewe uitwerking op werkskepping in Suid-Afrika hê. Die forum vind van 2 tot 4 November in die Johannesburgse uitstalsentrum in Nasrec plaas. Cosatu se president, Zingiswa Losi, het die belangrikheid van die geleentheid beklemtoon en sê die forum is daarop gemik...
Namibië het Agoa nodig – Kosmos 94.1
Namibië het Agoa nodig Die forum van Afrika Handel en Ekonomiese Samewerking, of Agoa, vind vanjaar in Johannesburg plaas. Sleutelafvaardigings van alle lidlande, streeks-ekonomiese entiteite, sowel as verteenwoordigers van die private en openbare sektore kom hier bymekaar. Die doel is om handels- en ekonomiese bande tussen Amerika en Afrika suid van die Sahara te versterk....
Agoa forum vanjaar in Johannesburg
Agoa forum vanjaar in Johannesburg Vanjaar se Afrika Handel en Ekonomiese Samewerking, of Agoa, forum vind van 1 tot 4 November in Johannesburg plaas. Sleutelafvaardigings van alle lidlande, streeks-ekonomiese entiteite, sowel as verteenwoordigers van die private en openbare sektore sal hier bymekaarkom. Die doel is om handels- en ekonomiese bande tussen Amerika en Afrika suid...
Solidariteit poog om Agoa te beredder – Kosmos 94.1
Solidariteit poog om Agoa te beredder Die buurland se vakbond, Solidariteit, is in gesprek met diplomate van Amerika, om te voorkom Suid-Afrika word van die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika uitgesluit, wat veroorsaak is deur bewerings oor die verskaffing van wapens aan Rusland. Solidariteit het ‘n omvattende verslag aan die Amerikaners voorgelê, wat...