Agoa-beraad is veilig, sê polisie Die buurland se nasionale gesamentlike operasionele en intelligensiestruktuur sê hy het maatreëls in plek gestel om seker te maak die 20ste forum van die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika, bekend as Agoa, vind in ʼn veilige omgewing plaas. Die forum wat deur sowat 2 000 afgevaardigdes bygewoon sal...
December 15, 2024