Agribusdev se werkers ‘hang steeds in die lug’ Adjunk-landbouminister Anna Shiweda het in die Nasionale Vergadering bevestig dat die 32 voormalige werkers van die ontbinde staatsbeheerde maatskappy, die Namibiese Landbou Besigheids-ontwikkeling agentskap, bekend as Agribusdev, nog steeds nie in die landbou-ministerie geïntegreer is nie. Landbou-minister Calle Schlettwein het vroeër aangekondig die werkers tree op as...
December 17, 2024