Akkerbouers moet by Landbouraad registreer vir marktoegang Talle plaaslike boere wat groente en vrugte kweek, ondervind uitdagings om toegang tot markte vir hul produkte te kry. Dit is as gevolg van ‘n versuim om by die Namibië Landbouraad te registreer, wat dien as ‘n verbinding tussen boere en die mark, sê die Landbouraad se bestuurder,...
December 16, 2024
Tag: akkerbouers
Home
akkerbouers
Post
October 27, 2023October 27, 2023Uncategorized
Vereniging behaal groot suksesse vir akkerbouers
Vereniging behaal groot suksesse vir akkerbouers Die Akkerbouprodusente-vereniging het groot suksesse in die afgelope tyd behaal. Volgens die jongste nuusbrief van die Namibiese Landbou-unie het die vereniging, in die teenwoordigheid van die Namibiese Akkerbouraad met die Graanverwerkersvereniging onderhandel om ‘n heffing van 3,6 persent by die koringprysformule van die 2022-23 bemarkingseisoen in te sluit. Dit...