Akkerbou-prestasie moet verbeter Namibië sukkel met sy akkerbouproduksie al was daar in die afgelope jare ‘n merkwaardige verbetering. Volgens die jongste syfers vir die vierde kwartaal van 2023 wat deur die Namibiese Statistieke-agentskap bekend gestel is, het die land amper 340 miljoen Namibiese dollar op invoere van die produkte bestee. In 2022 het die syfer...
November 7, 2024