Akkerbouraad soek witmielie-oes vooruitskattings Die Namibiese Akkerbouraad het alle witmielie-produsente daaraan herinner dat hulle verwagte oeste by die raad ingedien moet word. Dit is uiters belangrik omdat die raad moet bepaal of grense oop of toe gelaat moet word. Die sperdatum vir alle streke behalwe Zambezi is 15 Maart met laasgenoemde wat teen 30 Maart...
Tag: Akkerbouraad
Hardap-katastrofe: Akkerbouraad sê dam moet uitgebrei word
Hardap-katastrofe: Akkerbouraad sê dam moet uitgebrei word Reaksie word ontvang oor die stand van sake by die Hardapdam. Op 18,1 persent van kapasiteit, sal alle besproeiing teen einde Maart gestaak moet word sou daar geen reënval ontvang word nie. Dit het ‘n reuse-impak op mielies en koring en natuurlik die allerbelangrike lusernproduksie vir die !Aimab-melkplaas....
Akkerbouraad presteer uiters goed met plaaslike produksie
Akkerbouraad presteer uiters goed met plaaslike produksie Die Namibiese Akkerbouraad sê die implementering van die Akkerbou Markaandeel Bevorderingsplan het die weg gebaan vir verhoogde plaaslike produksie. Die pogings het gelei tot rekord witmielie produksie wat ‘n hoogtepunt van 98 000 metrieke ton in 2022 bereik het, teenoor 67 000 metrieke ton in 2017. Uitvoere van...
Akkerbouraad verduidelik uiters hoë groentepryse
Akkerbouraad verduidelik uiters hoë groentepryse Volgens Simonis Storm se jongste inflasieverslag oor groentepryse, het aartappels ‘n beduidende verhoging van 40 persent op ‘n jaargrondslag gesien, vergeleke met die 1,4 persent jaar op jaar wat in Oktober 2022 aangeteken is. Dit kan toegeskryf word aan Namibië se afhanklikheid van invoer vir sy aartappels, wat die prys...
Akkerbouraad se grenssluitings ‘goeie nuus vir boere’
Akkerbouraad se grenssluitings ‘goeie nuus vir boere’ Die Namibiese Akkerbouraad het die nuwe grenssluitings vir Oktober aangekondig. Namibië produseer genoeg beet, kool, Engelse komkommer, uie, kersie-tamaties, sowel as ronde tamaties en dus is die grens gesluit vir daardie invoere. Kosmos 94.1 Nuus het met James Uerikua, die goewerneur van die Otjozondjupa-streek, gesels wat sê dit...
Akkerbouraad maak September-invoere bekend – Kosmos 94.1
Akkerbouraad maak September-invoere bekend Die Namibiese Akkerbouraad het aanpassings aan die land se grense gemaak vir die invoer van groente in September. Die grens is vir die maand gesluit vir die invoer van alle tipes en groottes van beet, kool, wortel, uie, verskeie tamaties wat kersie-tamaties insluit. Die grens is ook gesluit vir patats behalwe...
Agribank loof Akkerbouraad oor invoerbeheer – Kosmos 94.1
Agribank loof Akkerbouraad oor invoerbeheer Agribank het sy reaksie gegee op die Namibiese Akkerbouraad wat die beskikbaarheid en invoer van witmielies in die land ondersoek. Die grens vir die invoer van witmielies sal oopgemaak word sodra al die plaaslik geproduseerde witmielies deur meulenaars gekoop is en hul graanvoorraad drie weke of minder is. Volgens berigte...
Akkerbouraad pas grenssluitings vir Augustus aan – Kosmos 94.1
Akkerbouraad pas grenssluitings vir Augustus aan Die Namibiese Akkerbouraad het aanpassings gemaak aan toelaatbare invoere van groente vir die maand van Augustus. Die grens is gesluit vir kool in enige vorm sowel as uie en patats. Die raad voeg by klein patats, die tussen 1 en 2 kilogram word toegelaat. Kersie-tamaties en ronde tamaties mag...
Raad by Akkerbouraad het groot verantwoordelikheid in plaaslike konteks – Kosmos 94.1
Raad by Akkerbouraad het groot verantwoordelikheid in plaaslike konteks Die landbouminister Calle Schlettwein het vandag die nuwe raad van die Namibiese Akkerbouraad aangestel. Hubertus Hamm, uitvoerende hoof van Bokomo Namibië is die nuwe voorsitter. Schlettwein sê die raad het ‘n duidelike verantwoordelikheid in die konteks van die Namibiese ekonomie. Post navigation Source link