Opnames en aantygings moenie NSFAS ontspoor nie – aktivis Die Suid-Afrikaanse onderwysaktivis Hendrick Makaneta sê die Nasionale Finansiële Hulpskema moenie ontspoor oor die Organisasie teen Belastingmisbruik se bewerings nie. Daar word beweer dat diensverskaffers wat tenders van multimiljoen Suid-Afrikaanse rand ontvang het om die skema se omstrede nuwe regstreekse betalingstelsel te administreer, gunslone betaal het...
Tag: aktivis
Aktivis Van Reenen haal Guardian-lys
Aktivis Van Reenen haal Guardian-lys Die Namibiese LGBTQ-aktivis die 27-jarige Omar van Reenen het die lys van mees inspirerende persone vir 2023 van die Britse koerant The Guardian, behaal. Van Reenen het baie hard gewerk in die afgelope jaar om die regte van die LGBTQ-gemeenskap, en hulle beskerming, te waarborg. Van Reenen sê die jeug...
Moenie ander mense seermaak nie, sê aktivis
Moenie ander mense seermaak nie, sê aktivis Geweld teen vroue en meisies is een van die wêreld se mees algemene menseregteskendings, wat telke male elke dag in elke uithoek van die wêreld plaasvind. Wêreldwyd word byna 1 uit 3, of 30 persent van vroue onderwerp aan fisieke en/of seksuele geweld. Die probleem is ook algemeen...
Iranse aktivis kry borg – Kosmos 94.1
Iranse aktivis kry borg Die owerhede in Iran het ‘n gewilde kletsrymer op borgtog vrygelaat wat meer as ‘n jaar lank tronkstraf uitgedien het weens sy steun aan landwye betogings teen die dood van Mahsa Amini in aanhouding. Die plaaslike media berig die 32-jarige Toomaj Salehi is in Oktober 2022 in hegtenis geneem weens sy steun vir die betogings oor...
Zimbabwiese aktivis gemartel, vermoor – Kosmos 94.1
Zimbabwiese aktivis gemartel, vermoor ‘n Zimbabwiese opposisie-aktivis, Tapfumaneyi Masaya, is dood aangetref nadat hy Saterdag tydens ‘n politieke veldtog net buite Harare ontvoer is, sê die Citizens Coalition for Change-party. Dit was die tweede ontvoering in weke van ‘n lid van die opposisieparty. Masaya is glo deur onbekende mans in ‘n voertuig gebondel terwyl hy...
Aktivis spreek jeugwerkloosheid aan – Kosmos 94.1
Aktivis spreek jeugwerkloosheid aan Maatskaplike geregtigheid-aktiviste Michael Amushelelo en Dimbulukeni Nauyoma is op 31 Maart in hegtenis geneem tydens ‘n betoging teen jeugwerkloosheid wat op 48 persent staan, maar is in Oktober onskuldig bevind. Nauyoma het intussen ‘n skakel op sosiale media genaamd “Empowerment Hub” geskep. Die doel hiervan is om werklose Namibiërs met werke...
Blade en Unisa moet vrede maak – aktivis
Blade en Unisa moet vrede maak – aktivis Die Suid-Afrikaanse onderwysaktivis Hendrick Makaneta doen ʼn beroep op die minister van hoër onderwys, Blade Nzimande, om ʼn manier te vind om die verhouding met Unisa se bestuur te herstel. Die hof in Pretoria het die minister beveel om sy besluit om die instelling in sakeredding te...
Vier maande kraamverlof dalk nie genoeg, meen aktivis – Kosmos 94.1
Vier maande kraamverlof dalk nie genoeg, meen aktivis Die uitvoerende hoof van die Maatskaplike Sekerheidskommissie, Milka Mungunda, sê die kommissie het begin met onderhandelinge om kraamverlof van drie tot vier maande te verhoog, met alle byvoordele. Mungunda het kommentaar gelewer op ‘n mosie wat deur Winnie Moongo van Populêre Demokratiese Beweging in die Nasionale Vergadering...
Aktivis sê Amupanda se ondersoek kom lankal – Kosmos 94.1
Aktivis sê Amupanda se ondersoek kom lankal ‘n Aktivis het sy reaksie gegee op plaaslike berigte dat Unam ondersoek instel na moontlike misdrywe wat deur AR-leier Job Amupanda gepleeg is. Hy is as politieke wetenskap-dosent werksaam daar. Daar word beweer dat sy moontlike presidensiële kandidaatskap ‘n kwessie kan wees ingevolge sy werkskontrak. Daar word ook...
Vreedsame protes oor vrylating van aktivis – Kosmos 94.1
Vreedsame protes oor vrylating van aktivis ‘n Brief is aan die bevelvoerder van die Katutura-polisiestasiebevelvoerder geskryf namens ‘n groep bekommerde Namibiërs pleit vir die vrylating van aktivis Michael Amushelelo, na arrestasie op 21 Maart, asook die onlangse weiering van sy borgtogaansoek. Hulle beplan ‘n vreedsame protes-optog vanaf Shoprite Katutura via Onafhanklikheidsrylaan tot by die Windhoekse...