Tag: Aktiviste

Home Aktiviste
Geen klagte teen Ugandese aktiviste
Post

Geen klagte teen Ugandese aktiviste

Geen klagte teen Ugandese aktiviste Die klimaatsaktivistegroep, die StopEacop-koalisie, is verheug omdat aanklagte laat vaar is teen nege Ugandese studente en jeugaktiviste wat aangekeer is terwyl hulle vreedsaam betoog het teen die omstrede Oos-Afrika-ru-oliepyplyn, bekend as Eacop. Hulle nie-gewelddadige verset-optrede was ter ondersteuning van die besluit van die Europese Parlement teen Eacop se menseregtevergrype en...

Aktiviste kap TotalEnergies oor diepsee boorwerk
Post

Aktiviste kap TotalEnergies oor diepsee boorwerk

Aktiviste kap TotalEnergies oor diepsee boorwerk Omgewingsaktiviste in die buurland neem standpunt in teen TotalEnergies se planne vir aflandige boorwerk vir olie en gas in die diepsee Oranje-bekken, aan die Weskus tussen Port Nolloth en Hondeklipbaai. TotalEnergies wil ook boor tussen Mosselbaai en Kaap St Francis. Die organisasies Extinction Rebellion 350 Africa, Green Connection, Project...

Okh-voorsitter sê aktiviste se aantygings nie alles korrek nie – Kosmos 94.1
Post

Okh-voorsitter sê aktiviste se aantygings nie alles korrek nie – Kosmos 94.1

Okh-voorsitter sê aktiviste se aantygings nie alles korrek nie Die voorsitter van die bestuurskomitee van die Okahandja-munisipaliteit, Vincent Kariseb sê hulle het herhaaldelik gepoog om met die leier van die groep Sydney Gariseb te ontmoet maar, dit is blybaar onmoontlik. Hy voer aan Gariseb se aantygings is nie almal waar nie. Programme is ook op...

Aktiviste ruk môre in hoofstad op, eis dienslewering – Kosmos 94.1
Post

Aktiviste ruk môre in hoofstad op, eis dienslewering – Kosmos 94.1

Aktiviste ruk môre in hoofstad op, eis dienslewering Die stryd om dienslewering duur voort. Inwoners van Okahandja en Windhoek sal môre na Stad Windhoek sowel as die ministerie van stedelike ontwikkeling opruk om nie net dienste en erwe te eis nie, maar ook dat RedForce se dienste vir uitstaande munisipale rekenings laat vaar word. Aktivis...