Tag: Algerië

Home Algerië
Veldbrande woed voort in Algerië – Kosmos 94.1
Post

Veldbrande woed voort in Algerië – Kosmos 94.1

Veldbrande woed voort in Algerië Minstens 34 mense is reeds dood in veldbrande in Algerië. Die brande aan die kus van die Middellandse See woed sedert Maandag, en gedeeltes is onder beheer. Die brande woed egter nog in agt streke en sowat 8 000 brandbestryders is ontplooi. Tien van die 34 slagoffers van die brande...

Algerië se brande eis 15, met 1 500 wat ontruim is – Kosmos 94.1
Post

Algerië se brande eis 15, met 1 500 wat ontruim is – Kosmos 94.1

Algerië se brande eis 15, met 1 500 wat ontruim is Die ministerie van Binnelandse Sake in Algerië het bevestig veldbrande het 15 lewens geëis in die bergagtige streke Bejaia en Bouira. Die brande word aangevuur deur ʼn hittegolf wat oor Noord-Afrika en die suide van Europa versprei. Die uiterste hittegolf het temperature tot 49 grade Celsius laat...

Minstens 15 mense sterf in veldbande in Algerië – Kosmos 94.1
Post

Minstens 15 mense sterf in veldbande in Algerië – Kosmos 94.1

Minstens 15 mense sterf in veldbande in Algerië Minstens 15 mense is dood in veldbrande in Algerië. Duisende brandbestryders probeer om die veldbrande in die bergagtige Bejaia- en Bouira-streke te bestry. Sowat 1 500 mense moes hul huise ontruim en is na veiligheid geneem. Die hittegolf wat die afgelope tyd oor die suide van Europa...

Busongeluk eis 34 lewe in Algerië – Kosmos 94.1
Post

Busongeluk eis 34 lewe in Algerië – Kosmos 94.1

Busongeluk eis 34 lewe in Algerië Minstens 34 mense is dood en 12 is beseer in ‘n botsing in die stad Tamanrasset in Algerië. Volgens die polisie het ‘n passasiersbus teen ‘n nutsvoertuig gebots, waarna die voertuie aan die brand geslaan het. Noodlottige padongelukke is kom dikwels voor in Algerië en in 2022 is meer...