Produksiewaardes van byna alle vee-sektore neem toe Gedurende 2023 het die beraamde produksiewaardes van die bees- en skaapsektore groei van onderskeidelik 13,88 persent en 39,93 persent ervaar, maar die boksektor het ‘n 13,51 persent waardedaling getoon, sê die Namië Landbou-unie in sy nuutste kwartaallikse verslag. Die suiwelbedryf het ‘n groei van 5,88 persent in produksiewaarde...
Tag: alle
Julius sê EFF wil alle Afrikane beskerm
Julius sê EFF wil alle Afrikane beskerm Die EFF-leier, Julius Malema sê die party wil alle Afrikane beskerm en wil vrede en stabiliteit in Suid-Afrika hê. Hy het ‘n party-handves-vergadering in Lenasia, Johannesburg, toegespreek. Malema sê die EFF is in ‘n aggressiewe fase om met alle Suid-Afrikaners in alle uithoeke van die land te praat...
Menslike hulpbronne is belangrikste aspek van alle sake
Menslike hulpbronne is belangrikste aspek van alle sake Klein besighede kan baat vind by basiese menslike hulpbron-praktyke soos duidelike posbeskrywings, billike vergoeding en voordele, en geleenthede vir groei. Dit bevorder ‘n positiewe werksomgewing wat talent lok en sakesukses aanwakker. Belegging in menslike hulpbronne kan na ‘n uitgawe lyk, maar dit is ‘n belegging in die...
Amper alle kinders begin skool, net 45,7% maak klaar
Amper alle kinders begin skool, net 45,7% maak klaar Die 2023-statistieke oor die skoolinname van leerders deur Unicef in ‘n verslag oor die Namibiese kind, is tydens ‘n kabinetsitting in samewerking met die Namibiese parlement bekend gemaak. Volgens die verslag was inskrywings in pre-primêr 38,8 persent, die netto inskrywingskoers vir primêre skool was 97 persent...
Hersien alle staats-ondernemings in SA, vra DUP
Hersien alle staats-ondernemings in SA, vra DUP Die Democratic Union Party in Suid-Afrika doen ʼn beroep dat alle ondernemings in staatsbesit, insluitend Eskom en Denel, hersien moet word. Dit volg na die voorgestelde verkoop van ʼn 51-persent-aandeel in die Suid-Afrikaanse Lugdiens aan die Takatso-konsortium deur die mat geval het. Die Democratic Union Party se sekretaris-generaal,...
Word jy gekoekeloer? Airbnb verbied die gebruik van alle binnenshuise sekuriteits-kameras om die privaatheid van gaste te beskerm
Word jy gekoekeloer? Airbnb verbied die gebruik van alle binnenshuise sekuriteits-kameras om die privaatheid van gaste te beskerm Airbnb het aangekondig dat hy die gebruik van binnenshuise sekuriteits-kameras in enige eiendom wat op sy webwerf gelys word verbied, en ook nuwe beperkings op buite-kameras en geraas-moniteringstoestelle instel. Kameras is voorheen toegelaat in gange en leef-areas,...
Alle oë op Swapo môreoggend
Alle oë op Swapo môreoggend Die herrie wat in Swapo losgebars het nadat sy politburo Netumbo Nandi-Ndaitwah se kandidaatskap vir president onderskryf het sonder dat sy sentrale komitee daaroor besluit het, sleep voort. Volgens die party se grondwet, het hy 90 dae vandat die pos vakant geword het, in die geval, 4 Februarie met die...
Verwyder alle vuurwapens uit samelewing: Azapo
Verwyder alle vuurwapens uit samelewing: Azapo Die Azanian People’s Organisation sê as Suid-Afrika misdaad ‘n ernstige knou wil toedien, behoort alle vuurwapens uit die samelewing verwyder te word. Dit beteken net die land se sekerheidsmagte sal toegelaat word om vuurwapens te dra. Meer as 20 000 mense word elke jaar vermoor, met net 10 persent...
Alle oë op Biden se staatsrede
Alle oë op Biden se staatsrede Die Amerikaanse president Joe Biden staan vandag voor een van die belangrikste oomblikke van sy politieke loopbaan met ‘n staatsrede waartydens hy skeptiese kiesers moet oortuig dat hy fiks genoeg is om Donald Trump in die verkiesing in November te klop. Die jaarlikse toespraak is gewoonlik hoofsaaklik ‘n seremoniële...
Alle oë op olieprys – Kosmos 94.1
Alle oë op olieprys Oliepryse het met 2 persent gestyg in afwagting vir die Opul-plus vergadering wat volgende week plaasvind. Daar word ook gewag vir ekonomiese data uit die Europese, Amerikaanse en Chinese markte. Brent het die week afgesluit op net bo 83 Amerikaanse dollar ‘n vat. Vir die week het Brent met sowat 2,4...