Met droogte is Boomplantdag allerbelangrik Die Namibiese omgewingsministerie herdenk vandag Boomplantdag. Die dag word jaarliks, op die tweede Saterdag in Oktober herdenk. Ontwouding en die onwettige kap van bome bly ‘n plaaslike uitdaging en die belangrikheid van bome, veral in ‘n droë ekostelsel, kan nie oorbeklemtoon word nie. Die land het 43 gemeenskapswoude wat 85...
November 19, 2024