Angolese kinders op straat – almal was nou hulle hande Dit wil voorkom asof Namibiese owerhede hulle hande was in verband met die uiters jong Angolese kinders wat in hulle tradisionele drag houtlepels op straat in die hoofstad verkoop. Die prokureur Kadhila Amoomo het amok oor die kwessie gemaak en die ministerie van internasionale betrekkinge...
Tag: almal
Almal moet weer registreer om te stem
Almal moet weer registreer om te stem Met stemdag vir 27 November bepaal, word Namibiërs van 18 jaar en ouer weer daaraan herinner dat almal weer sal moet registreer. Die verkiesingskommissie het aangekondig dat registrasie vir ‘n nuwe kiesersrol op 3 Junie sal begin en 1 Augustus tot ‘n einde kom. Die woordvoerder De Wet...
Almal moet weer registreer vir November se stemdag
Almal moet weer registreer vir November se stemdag Alle kwalifiserende Namibiërs sal weer moet registreer om te kan stem in die presidensiële en nasionale verkiesings wat vir November beplan word. Die Verkiesingskommissie van Namibië het aangekondig dat die kieserskaarte wat in 2014 uitgereik is nie meer geldig is nie en nie by die November-stembusse aanvaar...
GBV-skuilings is almal toe… – Kosmos 94.1
GBV-skuilings is almal toe… Nie een van die regering se agt skuilings vir slagoffers van geslagsgebaseerde geweld regoor die land is in werking nie. Dit is glo as gevolg van ‘n gebrek aan personeel. Minstens 32 persent van Namibiese vroue het op ‘n stadium in hul lewens fisieke geweld van ‘n intieme maat ervaar, terwyl...
Charles Darwin se biblioteek nou vir almal
Charles Darwin se biblioteek nou vir almal Die inhoud van die bekende Britse natuurkenner en vader van die evolusieleer, Charles Darwin, se groot persoonlike biblioteek word vandag vir die eerste keer gepubliseer, wat saamval met wat sy 215de verjaardag sou gewees het. Die katalogus van 300 bladsye wat deur Darwin Online gepubliseer is, bevat 7...
Almal se musiek smaak verskil. Fungi-Pop?
Almal se musiek smaak verskil. Fungi-Pop? ‘n Studie het bevind dat klank ‘n fundamentele aspek van die omgewing en krities vir ekosisteme is. Navorsing het bevind dat plante klank beskou as ‘n meganiese stimulus wat die vloei van voedingstowwe kan aanmoedig, groei bevorder en hul immuunstelsels kan versterk. Nou, ‘n nuwe studie deur Flinders Universiteit in...
Almal moet hulle agter die Brave Warriors skaar
Almal moet hulle agter die Brave Warriors skaar Die adjunk-sportminister Emma Kantema-Goamas het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor die Afcon-toernooi wat môre in die Ivoorkus begin. Die Brave Warriors het reeds in die land aangekom en is saam met Suid-Afrika, Tunisië en Mali in groep E ingedeel. Die Namibiërs speel Dinsdag hulle eerste wedstryd...
Vasgekeerde werkers in Indiese tonnel almal uit
Vasgekeerde werkers in Indiese tonnel almal uit Al 41 bouwerkers wat in ‘n ingevalle tonnel in Indië vasgekeer was, is na veiligheid gebring. Die eintlike reddingspoging het net meer as ‘n uur geduur toe spanne gelei deur sogenaamde rot-mynwerkers die groep uiteindelik kon bereik na dae se geboor deur rotse en puin. Die werkers is...
SA se korrupsie en staatskaping raak ons almal, ook in die streek
SA se korrupsie en staatskaping raak ons almal, ook in die streek Korrupsie en staatskaping in Suid-Afrika lê groei lam in die buurland maar, die uitdaging eindig nie daar nie. Die bekende professor van Wits se Sakeskool, Jannie Rossouw sê die ANC se onvermoë en tekort aan politieke wil om die kwessies aan te spreek...
Nie almal vier saam fees nie
Nie almal vier saam fees nie Met die feesseisoen wat op hande is het Kosmos 94.1 Nuus met dr. Veronica Theron gepraat, die tegniese direkteur van die kantoor van die eerste vrou, Monica Geingos. Theron is ook aktief in die #BeFree-program wat jong dames assisteer wat seksueel geteister en slagoffers van geweld is. Theron het...