Tag: almal

Home almal
Koperdiefstal beroof almal – Kosmos 94.1
Post

Koperdiefstal beroof almal – Kosmos 94.1

Koperdiefstal beroof almal Koperkabeldiefstal is aan die toeneem in Namibië, wat dienslewering belemmer. Elektrisiteitsverskaffers soos Cenored en Nored veg al jare ‘n stryd hierteen. Telecom Namibia het onlangs diensonderbrekings ervaar weens koperkabeldiefstal. Namwater het sedert verlede jaar ‘n verlies van ongeveer 1,5 miljoen Namibiese dollar gely weens diefstal van vyf kilometer kabel van sy kusinfrastruktuur....

40 tonnelwerkers is almal veilig, nog vasgekeer
Post

40 tonnelwerkers is almal veilig, nog vasgekeer

40 tonnelwerkers is almal veilig, nog vasgekeer Reddingswerkers in die noorde van Indië sê hulle het vanoggend kontak gemaak met 40 werkers wat vir meer as 24 uur vasgekeer was nadat die padtonnel wat hulle bou ineengestort het. Die tonnel is hoog op in die Himalayas en vorm deel van die land se vervoerstrategie. Volgens die bevelvoerder van die land se...

Almal ontken gru-aanvaal op Gaza-hospitaal
Post

Almal ontken gru-aanvaal op Gaza-hospitaal

Almal ontken gru-aanvaal op Gaza-hospitaal Die Islamic Jihad, die tweede grootste militante groep in die Gazastrook, het ontken dat hy verantwoordelik is vir ʼn aanval op die Al Ahli Baptist-hospitaal waarin honderde dood is. Die Gaza-hospitaal het skuiling gebied aan gewondes en ontworteldes na Israeliese bomaanvalle. Palestynse amptenare beskuldig Israel van die aanval, maar Israel...

Soos almal, wag land se damme op reën
Post

Soos almal, wag land se damme op reën

Soos almal, wag land se damme op reën Volgens NamWater se weeklikse dambulletin is daar net 28,4 persent waterbronne in die drie sentrale damme wat onder meer Windhoek voorsien oor. Von Bach is op 18,9 persent na water van Swakoppoort, wat op 55 persent staan, oorgepomp is. Omatako is steeds leeg. In die Suide is...

Almal kort droogtehulp, nie net boere nie – Ivula-Ithana
Post

Almal kort droogtehulp, nie net boere nie – Ivula-Ithana

Almal kort droogtehulp, nie net boere nie – Ivula-Ithana Daar word geprojekteer dat gedurende die tydperk Oktober 2023 tot Maart 2024, die aantal mense in die land wat voedselonsekerheid ervaar verder sal styg tot sowat 695 000, of ongeveer 26 persent van die bevolking. Namibië het ondernormale en sporadiese reënval ervaar. Die droogtehulpprogram teiken droogtegeteisterde...

Eerste Etosha-karnaval beloof iets vir almal
Post

Eerste Etosha-karnaval beloof iets vir almal

Eerste Etosha-karnaval beloof iets vir almal Die Etosha-karnaval wat vir die eerste keer volgende jaar aangebied gaan word deur die toerisme-ministerie, in samewerking met die Ondonga Tradisionele Owerheid, sorg vir groot opwinding in die noorde. Die ministerie se woordvoerder, Romeo Muyunda, sê die karnaval het ten doel om toerismeprodukte, aanbiedings en nuwe markte te diversifiseer...

Windhoek Woordfees gaan iets aan almal bied – Kosmos 94.1
Post

Windhoek Woordfees gaan iets aan almal bied – Kosmos 94.1

Windhoek Woordfees gaan iets aan almal bied Groot opgewondheid heers oor die 11de Windhoek Woordfees wat vanjaar van 3-5 November by Droombos aangebied word. Met nie minder nie as nege produksies en items op die program, is daar tydens vanjaar se fees iets vir almal se smaak. Die feesprogram bied ‘n goeie mengsel van plaaslike...

Cyril sê ANC-manifes betrek almal – Kosmos 94.1
Post

Cyril sê ANC-manifes betrek almal – Kosmos 94.1

Cyril sê ANC-manifes betrek almal Die ANC-president Cyril Ramaphosa sê die ontwikkeling van die ANC se manifes was sedert die eerste demokratiese verkiesings in 1994 nog nooit alleenlik ‘n interne party-oefening nie. Ramaphosa het met die media by ‘n saamtrek oor die party se 2019-manifes gepraat. Hy sê van die eerste People’s Forums af waar...

Almal blameer almal, ook apartheid – Kosmos 94.1
Post

Almal blameer almal, ook apartheid – Kosmos 94.1

Jhb-brand: Almal blameer almal, ook apartheid Die Instituut vir Maatskaplik-Ekonomiese Regte in die buurland beskuldig die ANC-regering van nalatigheid om die kwessie van verwaarloosde geboue en onvoldoende skuilings in Johannesburg die hoof te bied. Dit kom na die minister van maatskaplike ontwikkeling, Lindiwe Zulu, apartheid vir die dodelik brand blammer het. Nkosinathi Sithole van die...