Tag: almal

Home almal
Vraghantering by Hosea Kutako op hete kole, almal wag vir môre se uitspraak – Kosmos 94.1
Post

Vraghantering by Hosea Kutako op hete kole, almal wag vir môre se uitspraak – Kosmos 94.1

Vraghantering by Hosea Kutako op hete kole, almal wag vir môre se uitspraak Vraghantering loop op die oomblik vlot op Hosea Kutako Internasionale Lughawe maar, rederye het kommer oor môre se uitspraak in Menzies Aviation se dringende aansoek teen Paragon en Ethiopian Airlines se ontvangs van die vraghanteringstender. Die maatskappy het regter Shafimana Ueitele, gevra...

PDM-jeug eis nasionale dokumente vir almal – Kosmos 94.1
Post

PDM-jeug eis nasionale dokumente vir almal – Kosmos 94.1

PDM-jeug eis nasionale dokumente vir almal Die Popular Democratic Movement se jeugliga is bekommerd oor die aansienlike aantal inwoners in die Kavango-Wes- en Oos-streke wat tans sonder identiteitsdokumente is. Volgens die party is ‘n groot deel van die bevolking in hierdie streke hul reg op burgerskap geweier weens die gebrek aan dokumentasie. Die jeugliga doen...

Trump loop voor met fondsinsamelings maar Biden wen hulle almal – Kosmos 94.1
Post

Trump loop voor met fondsinsamelings maar Biden wen hulle almal – Kosmos 94.1

Trump loop voor met fondsinsamelings maar Biden wen hulle almal Die syfers is in vir fondsinsamelings deur sommige van die presidensiële kandidate vir die Republikeinse-party. Donald Trump loop voor met 35 miljoen Amerikaanse dollar wat in die tweede kwartaal ingesamel is, teenoor 18,8 miljoen dollar in die eerste kwartaal. Ron DeSantis het 20 miljoen dollar...

Tshwane swartlys almal wat met Rooiwal-aanleg betrokke was – Kosmos 94.1
Post

Tshwane swartlys almal wat met Rooiwal-aanleg betrokke was – Kosmos 94.1

Tshwane swartlys almal wat met Rooiwal-aanleg betrokke was Die Stad Tshwane gaan maatskappye en individue betrokke by die onvoltooide fase een-opgraderings aan die Rooiwal-watersuiweringsaanleg, op ‘n swartlys sit. ‘n Gesamentlike onderneming het die kontrak in Oktober 2019 gekry, maar nie aan sy verpligtinge voldoen nie. Die betrokkenes het 14 dae kans gekry om te reageer....