Tag: altyd

Home altyd
Regering voer nie altyd projekte, beleide deur: Ngaringombe
Post

Regering voer nie altyd projekte, beleide deur: Ngaringombe

Regering voer nie altyd projekte, beleide deur: Ngaringombe President Nangolo Mbumba het tydens sy staatsrede verwys na die Besigheidsredding-taakspan—een van die inisiatiewe binne die Harambee-voorspoedsplan wat deur wyle president Hage Geingob in Julie 2021 opgestel is. Die projek is veronderstel om op sakereddings-aktiwiteite te konsentreer, en volgens Mbumba is die implementering daarvan op koers. Volgens...

 Lees altyd die fynskrif – Kosmos 94.1
Post

 Lees altyd die fynskrif – Kosmos 94.1

 Lees altyd die fynskrif ‘n Fransman wat ‘n model van die Eiffeltoring gebou het met meer as 700 000 vuurhoutjies, sê sy pogings is deur Guinness World Records verwerp. Dit het Richard Plaud (47) agt jaar en 4 200 uur geneem om 706 900 vuurhoutjies bymekaar te maak om die wêreld se hoogste struktuur van...

Rugby-legende JPR Williams groet vir altyd
Post

Rugby-legende JPR Williams groet vir altyd

Rugby-legende JPR Williams groet vir altyd Rugby: Die Walliese en Britse Leeus-legende, JPR Williams, het gesterf op die ouderdom van 74. Die heelagter was een van die uitblinkers van die Leeus-toer van 1974 in Suid-Afrika wat alles voor hom platgevee het en 21 van sy 22 wedstryde gewen het. Die laaste toets teen die Springbokke...

Koalisie-politiek loop nie altyd glad
Post

Koalisie-politiek loop nie altyd glad

Koalisie-politiek loop nie altyd glad Die Gobabis-munisipaliteit se bestuurskomitee is tans sonder ’n voorsitter weens interne konflikte binne die koalisie wat deur die opposisiepartye gevorm is. Ná twee onsuksesvolle pogings om ’n voorsitter te kies is die pos steeds vakant, weens sommige koalisievennote wat nie by hul getekende ooreenkomste gehou het nie. Dieselfde het tydens...

DRK stem vandag onder moeilike omstandighede (soos altyd)
Post

DRK stem vandag onder moeilike omstandighede (soos altyd)

DRK stem vandag onder moeilike omstandighede (soos altyd) Die Demokratiese Republiek van die Kongo hou vandag presidensiële en wetgewende verkiesings ná ‘n chaotiese veldtog wat deur opposisiebewerings van bedrog, verkiesingsgeweld en logistieke terugslae gekenmerk is. Op die spel is nie net die legitimiteit van die volgende administrasie nie. Kongolese verkiesingsgeskille veroorsaak dikwels gewelddadige onrus met...

Prys, gehalte van Russiese koring nie altyd aanvaarbaar nie
Post

Prys, gehalte van Russiese koring nie altyd aanvaarbaar nie

Prys, gehalte van Russiese koring nie altyd aanvaarbaar nie Die Namibiese adjunkpremier Nandi-Ndaitwah het haar kommer uitgespreek oor die dalende invoere van Russiese koring deur die Namibiese privaatsektor. Sy het tydens ‘n vergadering met haar Russiese eweknie Yury Trutnev beloof om die kwessie aan te spreek. Namibië voer tradisioneel koring vanuit Rusland in en privaatmeulenaars...

Napha sê ‘greenies’ verstaan nie altyd leeujag nie
Post

Napha sê ‘greenies’ verstaan nie altyd leeujag nie

Napha sê ‘greenies’ verstaan nie altyd leeujag nie Die trofeejag van die leeumannetjie Mwezi in die noordweste van Namibië lok steeds reaksie uit. Die Namibiese Professionele Jagtersvereniging, Napha, sê die beskrywing van “woestynleeus” is nie gebaseer op wetenskaplike klassifikasie nie en is meer ‘n bemarkingsterm. Met 750 leeus in die land is die idee dat...