Droogte in Amasone deur klimaatsverandering veroorsaak ‘n Nuwe verslag van World Weather Attribution verbind klimaatsverandering met ernstige gevolge, wat insluit rivieruitputting en gemeenskapsontwrigting in die Amasone-reënwoud. Die studie onthul, aardverwarming wat deur mense veroorsaak word is die hoof-oorsaak van die agteruitgang van waterweë, wat uitgeloop het op vrektes onder bedreigde dolfyne. Dit het ook miljoene...
Tag: Amasone
Ontbossing in Amasone helfte minder as in 2022
Ontbossing in Amasone helfte minder as in 2022 Ontbossing in Brasilië se Amasone-reënwoud het verlede jaar gehalveer vanaf die vorige jaar tot sy laagste vlak sedert 2018, toon regeringsdata. Dit is ‘n groot oorwinning vir president Luiz Inacio Lula da Silva in sy eerste jaar in die amp. Lula het beloof om ontbossing in die...
Europese Unie gaan Amasone help beskerm – Kosmos 94.1
Europese Unie gaan Amasone help beskerm Die Europese Unie het sy steun verleen aan ‘n plan om die Amasone-reënwoud te beskerm, en belowe om finansiële bydraes van EU-lede te koördineer en seker te maak dat die geld reg bestee word onder sy Global Gateway-beleggingskema. Team Europe, wat EU-lidstate en instellings soos die Europese Beleggingsbank insluit,...
Ecuador staak olie-eksplorasie in Amasone – Kosmos 94.1
Ecuador staak olie-eksplorasie in Amasone Ecuador het in ‘n referendum ten gunste daarvan gestem om olie-eksplorasie in die beskermde gebied van die Amasone te staak. Die besluit beteken dat die staatsbeheerde oliemaatskappy sy bedrywighede in ‘n deel van die Yasuni Nasionale Park sal moet staak. Die park is die tuiste van die wêreld se laaste...
Amasone is belangrik, maar daar’s ander bronne ook – Kosmos 94.1
Amasone is belangrik, maar daar’s ander bronne ook Die leiers van agt lande wat die Amasone-reënwoud deel het in Belem in Brasilië vergader om dringende uitdagings aan te pak wat die kritieke eko-stelsel in die gesig staar. Die Brasiliaanse President Luiz Lula da Silva noem dit ‘n mylpaal-byeenkoms met verteenwoordigers van Bolivia, Brasilië, Colombia, Ecuador,...