Tag: ambulanse

Home ambulanse
Te min ambulanse om land te dien: gesondheid-ministerie
Post

Te min ambulanse om land te dien: gesondheid-ministerie

Te min ambulanse om land te dien: gesondheid-ministerie Die Erongo-streek het nie genoeg ambulanse om op mediese noodgevalle te reageer nie. Hentiesbaaiers is woedend oor die gesondheid-ministerie se vervoerstelsel. Volgens ‘n inwoner is daar net een ambulans in die Erongo-streek wat pasiënte vanaf Hentiesbaai, Swakopmund, Walvisbaai en Arandis na hospitale vervoer. Die gesondheid-ministerie se uitvoerende...

Ambulanse op SA se hoofroetes ontplooi
Post

Ambulanse op SA se hoofroetes ontplooi

Ambulanse op SA se hoofroetes ontplooi Die Suid-Afrikaanse gesondheidsdepartement het mediese nooddienste op die land se hoofroetes, strategiese punte en brandpunte ʼn hupstoot gegee deur meer as 1 540 ambulanse te ontplooi. Dit behoort die mediese nooddienste se reaksietyd te versnel tydens die feestyd wanneer daar gewoonlik ʼn groter vraag na hierdie dienste is. Die...

Amper R50 miljoen se ambulanse staan ongebruik
Post

Amper R50 miljoen se ambulanse staan ongebruik

Amper R50 miljoen se ambulanse staan ongebruik Die DA in Ekurhuleni sê hy het verneem dat ambulanse ter waarde van 47 miljoen Suid-Afrikaanse rand stof opgaar terwyl inwoners moet ly onder lang reaksietye en mislukkings in gesondheidsorg. Die betrokke ambulanse was veronderstel om ná die provinsialisering van die diens deur die ANC-regering in 2020 aan...

Hollandse ultra-atleet hardloop vir ambulanse – Kosmos 94.1
Post

Hollandse ultra-atleet hardloop vir ambulanse – Kosmos 94.1

Hollandse ultra-atleet hardloop vir ambulanse ‘n Nederlandse ultra-atleet, Boas Kragtwijk, hardloop van Amsterdam na Kiëf om fondse in te samel om ambulanse te koop vir die Oekraïne. Hy het reeds op 22 Julie begin en beplan om die 2 500 kilometer af te lê deur elke dag vir 50 dae sowat 50 kilometer te hardloop....