Tag: Amerika

Home Amerika
Amerika vra ondersoek na dood van 7 hulpwerkers in Gaza
Post

Amerika vra ondersoek na dood van 7 hulpwerkers in Gaza

Amerika vra ondersoek na dood van 7 hulpwerkers in Gaza Die VSA doen ‘n beroep op ‘n vinnige en onpartydige ondersoek na die dood van sewe personeellede van World Central Kitchen in Gaza in ‘n Israelse lugaanval. Die hulpwerkers is dood toe hulle ‘n pakhuis in Deir al-Balah verlaat het waar hulle voedselhulp afgelaai het....

Amerika stuur miljarde dollars se bomme, vegvliegtuie na Israel
Post

Amerika stuur miljarde dollars se bomme, vegvliegtuie na Israel

Amerika stuur miljarde dollars se bomme, vegvliegtuie na Israel Amerika het die afgelope dae die oordrag van miljarde Amerikaanse dollars se bomme en vegvliegtuie na Israel goedgekeur, volgens twee bronne. Dit kom terwyl Washington in die openbaar kommer uitspreek oor ‘n verwagte Israeliese militêre offensief in Rafah. Die nuwe wapenpakkette sluit in meer as 1...

Springbok-vrouespan gereed om Amerika te pak
Post

Springbok-vrouespan gereed om Amerika te pak

Springbok-vrouespan gereed om Amerika te pak Rugby: Die Springbok-vrouespan se hoofafrigter, Louis Koen, het Aseza Hele by die beginspan vir vanmiddag se toets teen Amerika in Londen ingesluit. Hele vervang Anathi Qolo op nommer agt, terwyl Asiphe Mayaba as regtervleuel terugkeer om Maceala Samboya se plek in te neem. Die span hoop om voort te...

Vier sterf in mesaanval in Amerika
Post

Vier sterf in mesaanval in Amerika

Vier sterf in mesaanval in Amerika Vier mense, insluitend ‘n tienermeisie, is dood en minstens vyf is in mesaanvalle beseer nadat ‘n man op verskeie adresse in Rockford in die Amerikaanse deelstaat Illinois toegeslaan het. ‘n Twee-en-twintig-jarige verdagte is gistermiddag in hegtenis geneem. Die plaaslike polisie het nog niks oor ‘n moontlike motief gesê nie....

Amerika het glo burgers in Moskou gewaarsku
Post

Amerika het glo burgers in Moskou gewaarsku

Amerika het glo burgers in Moskou gewaarsku Die aanval in Moskou waarin 133 mense dood is, bly in die hoofnuus. Die nuutste is dat Amerika glo sy burgers op 7 Maart gewaarsku het dat “ekstremiste” planne het om groot byeenkomste te teiken en dit het spesifiek konserte genoem. Volgens die Britse Uitsaaikorporasie is dit nie...

Amerika stuur skip na Gaza
Post

Amerika stuur skip na Gaza

Amerika stuur skip na Gaza Die Amerikaanse weermag het ‘n skip gestuur om humanitêre hulp na Gaza te stuur. Die nuus kom dae nadat president Joe Biden belowe het om ‘n tydelike pier te bou om die beleërde enklawe te voorsien. Die vaartuig dra die eerste toerusting om ‘n tydelike pier te vestig om noodsaaklike...

Dirco sê Suid-Afrika en Amerika se verhouding is steeds sterk
Post

Dirco sê Suid-Afrika en Amerika se verhouding is steeds sterk

Dirco sê Suid-Afrika en Amerika se verhouding is steeds sterk Suid-Afrika se internasionale betrekkinge departement sê verhoudings tussen Suid-Afrika en Amerika is hartlik, joviaal en sterk. Wetgewing is by die Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers ingedien wat sal vereis dat Amerika ‘n omvattende hersiening van sy verhouding met Suid-Afrika moet doen. Die bi-laterale wetsontwerp bedreig Suid-Afrika...

Amerika, VK kyk na skep van Palestynse staat
Post

Amerika, VK kyk na skep van Palestynse staat

Amerika, VK kyk na skep van Palestynse staat Amerika kyk daadwerklik na die vestiging van ʼn onafhanklike Palestynse staat met sekerheidswaarborge vir Israel. Die woordvoerder van die Buitelandse Sake-departement, Matthew Miller, wou nie meer besonderhede verstrek nie maar het op ʼn nuuskonferensie gesê die poging is ʼn doelwit van die administrasie van president Joe Biden....

SA skoon-energie afvaardiging in Amerika
Post

SA skoon-energie afvaardiging in Amerika

SA skoon-energie afvaardiging in Amerika Die Amerikaanse Handels- en Ontwikkelingsagentskap ontvang tot 7 Februarie ‘n Suid-Afrikaanse skoon-energie afvaardiging. Hulle sal met Amerikaanse maatskappye skakel, demonstrasies bywoon van gevorderde Amerikaanse tegnologie, en vennootskappe vorm om Suid-Afrika se groenwaterstof-ekostelsel ‘n hupstoot te gee. Die agentskap sal ook in Houston ‘n openbare sake-inligtingsessie aanbied om Amerikaanse maatskappye in...

Geingob op pad na Amerika vir behandeling
Post

Geingob op pad na Amerika vir behandeling

Geingob op pad na Amerika vir behandeling President Hage Geingob is op pad na die Verenigde State om kankerbehandeling in Los Angeles te ontvang, het die Presidensie aangekondig. Geingob sal van môre tot 2 Februarie uit die land wees, en vise-president Nangolo Mbumba sal tydens sy afwesigheid as president optree, volgens die Presidensie. Geen meer...