Tag: Amerikaners

Home Amerikaners
Amerikaners het Rusland gewaarsku – Kosmos 94.1
Post

Amerikaners het Rusland gewaarsku – Kosmos 94.1

Amerikaners het Rusland gewaarsku Die Amerikaanse Nasionale Veiligheidsraad sê hy het Rusland vroeër die maand gewaarsku teen ‘n moontlike aanval deur die Islamitiese Staat. Minstens 137 mense, insluitend drie kinders, is dood in ‘n aanval Vrydagaand by ‘n konsertlokaal in Moskou. Die Islamitiese Staat het verantwoordelikheid vir die aanval aanvaar. Die Kremlin het die waarskuwing...

Amerikaners gee (baie) vir groen-waterstof
Post

Amerikaners gee (baie) vir groen-waterstof

Amerikaners gee (baie) vir groen-waterstof Die Amerikaanse regering het deur USAid ‘n toekenning van 19 miljoen Namibiese dollar aan die Namibia Hydrogen Fund Managers aangekondig vir volhoubare ontwikkelingsdoelwitte in Namibië deur die SDG Namibia One Fund te ondersteun. Die SDG Namibia One Fund, wat in November 2022 by COP27 bekendgestel is, is Namibië se toegewyde...

Amerikaners se aansoek om verlof tot appèl weer uitgestel
Post

Amerikaners se aansoek om verlof tot appèl weer uitgestel

Amerikaners se aansoek om verlof tot appèl weer uitgestel Die twee Amerikaanse moordenaars, Kevan Townsend en Marcus Thomas, sal moet wag tot Maart voor hulle die hof kan vra vir verlof tot appèl. Die twee, wat in Januarie 2011 Andre Heckmair doodgeskiet het, is onderskeidelik 29 en 30 jaar vonnisse opgelê. Hulle wil teen hulle...

Amerikaners haal (weer) 737 Max uit diens uit
Post

Amerikaners haal (weer) 737 Max uit diens uit

Amerikaners haal (weer) 737 Max uit diens uit Die Amerikaanse lugrederyreguleerder het beveel dat Boeing 737 Max 9-stralers onmmiddellik uit diens gehaal word na ‘n insident tydens ‘n Alaska Airline-vlug. ‘n Paneel by die venster is op 16 000 voet, terwyl die vliegtuig besig was om op te styg, uitgeruk. Niemand is in die voorval...

Amerikaners verwoes Houthi-boot vol plofstof in Rooisee
Post

Amerikaners verwoes Houthi-boot vol plofstof in Rooisee

Amerikaners verwoes Houthi-boot vol plofstof in Rooisee ʼn Hommeltuigboot volgepak met plofstof het in besige vaarwater in die Rooisee ontplof. Die Amerikaanse vloot sê die vaartuig het aan Houthi-rebelle behoort. Dié groep sê sy veldtog is teen Israel se militêre bedrywighede in Gaza gemik. Die aanval het plaasgevind ʼn dag nadat 12 lande, waaronder Amerika...

Amerikaners keer Houthi-aanval in Rooisee
Post

Amerikaners keer Houthi-aanval in Rooisee

Amerikaners keer Houthi-aanval in Rooisee Die Amerikaanse weermag sê een van sy torpedojaers het twee anti-skeeps-ballistiese missiele van Jemen afgevuur is, vernietig toe hy op ‘n noodoproep van ‘n vraghouerskip gereageer het. Die vaartuig is in ‘n afsonderlike aanval getref. Die missiele is glo van grondgebied onder beheer van die Iran-gesteunde Houthi-rebelle gevuur en dit...

Onteiening en Agoa… Amerikaners is doodstil
Post

Onteiening en Agoa… Amerikaners is doodstil

Onteiening en Agoa… Amerikaners is doodstil Die Instituut vir Rasseverhoudinge in Suid-Afrika sê hy neem kennis van die Amerikaanse afvaardiging wat die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika se forum verlede week bygewoon het, se stilte oor die gevaar dat Suid-Afrika Agoa verlaat as gevolg van die Onteieningswetsontwerp se voorwaardes vir onteiening sonder vergoeding....

Heckmair moord: Swaar vonnisse vir 2 Amerikaners
Post

Heckmair moord: Swaar vonnisse vir 2 Amerikaners

Heckmair moord: Swaar vonnisse vir 2 Amerikaners Die twee Amerikaanse burgers, Kevan Townsend en Marcus Thomas is vanoggend gevonnis. Regter Christie Liebenberg het Thomas 30 jaar tronkstraf opgelê met Townsend wat 29 jaar ontvang het. Die twee, wat Andre Heckmair in Januarie 2011 in Klein Windhoek doodgeskiet het, is op 6 September skuldig bevind. Dit...

Amerikaners gewaarsku wanneer hulle reis
Post

Amerikaners gewaarsku wanneer hulle reis

Amerikaners gewaarsku wanneer hulle reis Die Amerikaanse Departement van Buitelandse Sake het ‘n wêreldwye veiligheidswaarskuwing uitgereik teen moontlike aanvalle vir al sy burgers wat buite die land reis. Die departement sê dit is weens verhoogde spanning op verskeie plekke regdeur die wêreld, die moontlikheid vir terreuraanvalle, én betogings of gewelddadige optrede teen Amerikaanse burgers en belange. Die departement...

Amerikaners in Nairobi reik sekerheidswaarskuwing uit
Post

Amerikaners in Nairobi reik sekerheidswaarskuwing uit

Amerikaners in Nairobi reik sekerheidswaarskuwing uit Die Amerikaanse ambassade in Nairobi, Kenia, het ‘n sekerheidswaarskuwing uitgereik en sy burgers versoek om waaksaam te bly te midde van kommer oor moontlike terreuraanvalle. Die ambassade het spesifiek plekke wat baie deur buitelanders en toeriste besoek word, uitgelig as potensiële teikens. Die waarskuwing beklemtoon terroriste kan aanvalle uitvoer...