Avdiivka sal val, ammunisie raak op Die VSA het gewaarsku dat Rusland Oekraïne se belangrikste oostelike dorp, Avdiivka, wat die afgelope tyd die toneel was van die hewigste gevegte nóg, kan annekseer. Die woordvoerder van die Nasionale Veiligheidsraad, John Kirby, het tydens ‘n mediakonferensie gesê Avdiivka kán val omdat die Oekraïnse magte se artillerie-ammunisie opraak....
Tag: ammunisie
EU lewer ammunisie aan die Oekraïne
EU lewer ammunisie aan die Oekraïne Die Europese Kommissie sê hy sal voortgaan met sy momentum om Oekraïne te ondersteun deur onder meer die lewering van ammunisie te versnel. Die Europese Unie beplan om volgende maand te begin met die eerste betalings van die sowat 1 miljard Namibiese dollar Oekraïne Fasiliteitsfonds. Die befondsing sal die...
Nampol kry 552 rondes ammunisie in nedersetting
Nampol kry 552 rondes ammunisie in nedersetting Die polisie op Oshakati het beslag gelê of 552 rondes ammunisie en ‘n 47-jarige man in hegtenis geneem by die Otuwala-nedersetting. Hy het ammunisie vir R4, R5 en R6 wapens gehad, sowel as vir ‘n AK47, ‘n .303, ‘n 9mm pistool, ‘n 6.35 en ‘n .22 jaggeweer. Dit...
Vuurwapens, ammunisie in die kollig
Vuurwapens, ammunisie in die kollig Die premier van KwaZulu-Natal, Nomusa Dube-Ncube, doen ‘n beroep op die regering om die regulasies oor die besit van vuurwapens en ammunisie in Suid-Afrika te verskerp. Dube-Ncube het gepraat tydens die bekendstelling van die feestyd-geïntegreerde veiligheidsplan in Mpumalanga Township. Sy sê die justisie-, misdaadvoorkoming- en sekerheids-groepe het ‘n konsepsakeplan ontwikkel...