Tag: amok

Home amok
Terugkeer van Somaliese seerowers maak amok
Post

Terugkeer van Somaliese seerowers maak amok

Terugkeer van Somaliese seerowers maak amok Die terugkeer van Somaliese seerowers en hul herhaalde klopjagte plaas risiko’s en koste op verskepingsmaatskappye wat ook te kampe het met herhaalde hommeltuig- en missielaanvalle deur Jemen se Houthi-milisie in die Rooisee en ander nabygeleë waters. Meer as 20 pogings tot kapings sedert November het pryse vir gewapende veiligheidswagte...

Wes-Kaap brande maak amok – Kosmos 94.1
Post

Wes-Kaap brande maak amok – Kosmos 94.1

Wes-Kaap brande maak amok Die Kaapse Wynland Distriksmunisipaliteit se brandweerdienste, in samewerking met hulle vennote, is besig om twee brande in die Breedevallei- en Witzenberg-gebiede te bestry. Volgens die woordvoerder, Jo-Anne Otto, beweeg die brandlyne in die Bainskloof-omgewing na Steenbokpark, terwyl die tweede brandlyn aan die Gouda/Saron-kant van die berg woed. Intussen woed die brand...

‘Byna kaalbas’-partytjie maak amok – Kosmos 94.1
Post

‘Byna kaalbas’-partytjie maak amok – Kosmos 94.1

‘Byna kaalbas’-partytjie maak amok Uit Moskou word berig ʼn kletsrymer wat ʼn partytjie vir beroemdes bygewoon het met net ʼn sokkie om sy skaamte te bedek, moet 15 dae agter tralies deurbring. Boonop het die borge van sommige van Rusland se bekendste vermaakkunstenaars, wat die partytjie bygewoon het, hulle kontrakte opgeskeur. President Vladimir Putin is...

EFF studentebevel maak amok by Tukkies, sê AfriForum Jeug
Post

EFF studentebevel maak amok by Tukkies, sê AfriForum Jeug

EFF studentebevel maak amok by Tukkies, sê AfriForum Jeug AfriForum Jeug vra die deregistrasie van die EFF studentebevel by die Universiteit van Pretoria en beweer die studenteliggaam was betrokke by gewelddadige betogings op die kampus. Volgens die organisasie is sommige studente op grond van hul ras toegang tot die kampus belet. Die EFF studentebevel betoog...

SA misdaadsindikate saai amok – Kosmos 94.1
Post

SA misdaadsindikate saai amok – Kosmos 94.1

SA misdaadsindikate saai amok Die Suid-Afrikaanse teen-misdaad-aktivis, Yusuf Abramjee, doen ‘n beroep op die regering om die stryd teen die plaag van misdaad voorop te stel terwyl georganiseerde misdaadsindikate amok maak in Suid-Afrika. Sekere kategorieë in die misdaadstatistiek het wel effens gedaal in die tydperk van April tot Junie, maar die algehele vlak van geweldsmisdaad...