Dolly Parton het Beyoncé se nuwe weergawe van haar liedjie “Jolene” amptelik goedgekeur Beyoncé het ook Dolly Parton volle liedjieskrywer-krediet gegee op haar herverbeelde weergawe van “Jolene”. Beyoncé se nuwe country-album, “Cowboy Carter”, bevat ‘n herinterpretasie van Parton se klassieke treffer “Jolene” uit 1973. Beyoncé het verskeie herwerkte lirieke in haar weergawe van die liedjie...
Tag: amptelik
Dis amptelik – Rassie is terug as Springbok-hoofafrigter
Dis amptelik – Rassie is terug as Springbok-hoofafrigter Rugby: Rassie Erasmus keer amptelik terug as hoofafrigter van die Springbokke vir die volgende vier jaar. SA Rugby het die afrigtingspan bevestig, met die gewese Ierse haker Jerry Flannery wat beheer oorneem van verdediging, terwyl die gewese All Black-losskakel Tony Brown sal fokus op aanval. Hulle sluit...
Rou-periode amptelik aangekondig – Kosmos 94.1
Rou-periode amptelik aangekondig Na president Nangolo Mbumba reeds aangekondig het dat ‘n nasionale rou-periode vandag begin is dit ingevolge protokol deur die inligtingsminister Peya Mushelenga amptelik aangekondig. Alle landsvlae sal hier en waar Namibië diplomatieke sendings het, halfstok wees. Die rou-periode sal eers tot ‘n einde kom wanneer die ontslape Hage Geingob se begrafnis plaasvind....
Brics kry amptelik 5 nuwe lede
Brics kry amptelik 5 nuwe lede Egipte, Iran, Saoedi-Arabië, die Verenigde Arabiese Emirate en Ethiopië het formeel by Brics aangesluit, wat ‘n beduidende uitbreiding is vir die blok wat oorspronklik deur Brasilië, Rusland, Indië, China en Suid-Afrika gestig is. Dit volg op die Johannesburg-beraad in Augustus 2023, wat die vyf nuwe lede formeel genooi het...
Dis nou amptelik Kersfees in Windhoek!
Dis nou amptelik Kersfees in Windhoek! Die Stad Windhoek is in die Kersfees-gees en gaan vanaand sy Kersfeesliggies in die middestad aanskakel en terselftertyd sy Kersfeesmark in Zoo Park en omliggende dele open. Die kort program begin om half-agt vanaand en sal optredes deur die Unam koor insluit. Die liggies sal aangeskakel word deur Windhoek...
Dis nou amptelik Kersfees in Windhoek!
Dis nou amptelik Kersfees in Windhoek! Die Stad Windhoek is in die Kersfees-gees en gaan vanaand sy Kersfeesliggies in die middestad aanskakel en terselftertyd sy Kersfeesmark in Zoo Park en omliggende dele open. Die kort program begin om half-agt vanaand en sal optredes deur die Unam koor insluit. Die liggies sal aangeskakel word deur Windhoek...
Nuwe Onderwyswet amptelik in werking
Nuwe Onderwyswet amptelik in werking Minister van onderwys, kuns en kultuur, Anna Nghipondoka, het amptelik die inwerkingtreding in Namibiese skole van die Wet op Basiese Onderwys, Wet nr. 3 van 2020, aangekondig. Die nuwe wet verhoog die ouderdom van verpligte skoolbywoning van 16 jaar na 18 jaar, en verseker dat leerders met spesiale onderwysbehoeftes en...
SA begin geslagsgeweld amptelik aanspreek
SA begin geslagsgeweld amptelik aanspreek Net soos Namibië, worstel Suid-Afrika ook met geslagsgeweld. Die GOOD-party in die buurland sê die totstandkoming van die voorgestelde Nasionale Raad op Geslagsgeweld en Vrouemoord is ‘n belangrike eerste stap om hierdie maatskaplike euwels aan te spreek omdat dit die behoefte aan meer as polisiëring erken. Die raad sal norme...
Adjunk-handelsminister open Ongwediva-handelskou amptelik – Kosmos 94.1
Adjunk-handelsminister open Ongwediva-handelskou amptelik Die 22ste Ongwediva-handelskou is in volle swang en is ‘n miernes van bedrywighede. Die gewilde skou wat ‘n groot ekonomiese inspuiting vir die Noorde is, spog met meer as 400 uitstallers, wat buitelandse uitstallers insluit. Die skou is vandag amptelik deur adjunkminister van handel, Verna Sinimbo, geopen. Sy sê handelskoue skep...